)
Hoërskool Upington Krieket sluit T20 seisoen op ‘n hoogte punt af.

[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text” background_layout=”light” text_orientation=”left” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”] Voor: Henco Kotze, Lemley Mulder, Ra Meintjies, Nakkie Duvenhage, Ian Erasmus Agter: Giovanni Lategan, Hurter Kirstein, Bobby Duvenhage, Benré Engelbrecht,…

POINT HIGH SCHOOL CHESS

The following 10 Point learners are included in the Mossel Bay Chess team who will take part in the trials for the SWD squad: u/20:  Jacobus van Zyl u/18:  Bianca…

Fanie Viljoen besoek Hoërskool Strand

Talle opgewonde leesliefhebbers vanaf graad 10 tot graad 12, het Vrydag 16 Februarie, die voorreg gehad om Fanie Viljoen te ontmoet. Hy het met baie entoesiasme met Hoërskool Strand die…

Uppies slaan ‘n kishou

[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text” background_layout=”light” text_orientation=”left” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”] Janice Avenant, Chané Avenant, Berna Kilian en Elanie Brand Uppies se eerste dogters wat verteenwoordig word deur Elanie Brand, Chané…

Laerskool Newton – Netbal nuus

O/13A netbal wen o/13 Diamantveldtoernooi

Laerskool Newton – O/13A krieket onoorwonne op Grahamstad

O/13A  krieket onoorwonne op Grahamstad toer @ Grahame Collage, St. Andrews & Gill Collage

Upington Hoërskool Netbal lyk mooi!!

Uppies se 0/14 & 15 A netbalspanne lyk vanjaar besonder mooi te danke aan mnr Yakov Arnon van Vodacom. Ons  bedank mnr Arnon  vir sy betrokkenheid by die meisies en…

Hoërskool Strand – Interskole Krieketwedstryd

Goeie nuus van HS Strand af:  Henco Stofberg het 100 lopies geslaan in die Interskole Krieketwedstryd tussen HS en HHH. Ek dink hierdie oulike seun verdien die erkenning.

Hoërskool Strand – Bolandkampioenskap.

Melissa Niemand (links) met haar silwer medalje vir dogters 0.19 hamergooi by die Bolandkampioenskap

Hoërskool Strand open elektroniese telbord

[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text”] Op die foto verskyn mnr. Machiel van Olst van King Pie saam met mnr. Danie Malan, skoolhoof van HS Strand  waar die amptelike opening van…

Newton Laerskool

Wêreld biddag vir vroue vanoggend. Kom ons hou aan bid vir al die vroue regoor die wêreld, nie net vandag nie, maar elke dag.

Hoërskool Punt – Golf nuus

Op 24 Februarie het 7 van Hoërskool Punt se gholfspelers aan die EDEN skole gholf finaal by die  Mosselbaai Gholfklub deelgeneem Baie geluk aan Michelle Muller wat die dogters o/17 Bruto…

Laerskool Outeniqua – Muurbal

Baie geluk aan die volgende muurbalspelers wat hul Eden kleure verwerf het: v.l.n.r. Aidan le Grange (Eden A), Jayde Arendse (Eden A), Tiané Goosen (Eden Ontwikkeling), Megan Terblanche ( Eden…

Hoërskool Keimoes se leiers vir 2017

Agter van links na regs is: Juandre Van Rooi, Romi Kock, JC Maasdorp, Keenan Green, Stephanie Meyer, Ethan Wells en Veronique Esterhuizen. Middel: William Majiedt, Minette Losper, Trestan Du Plessis,…

H/S Keimoes se atlete presteer uitstekend.

Tydens die pas afgelope distriks- en provinsiale atletiekkampioenskappe het H/S Keimoes se atlete besonders goed gevaar. Altesaam nege atlete het aan die Noordkaapse Provinsiale kampioenskappe in Kimberley gaan deelneem. Hulle…

Hoërskool Strand – Astro baan

[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text” background_layout=”light” text_orientation=”left” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”] Die Helderberg het Saterdag 25 Februarie nog ‘n astrobaan ryker geword met die amptelike openingvan Hoërskool Strand se nuwe astrobaan.…

Learners attended Showmanship at Merensky Tzaneen

On Saturday, 25 February, over 50 new learners attended the first ever showmanship workshop at Merensky High School. This workshop focused on preparing interested showmen for participation in youth shows.…

Hoërskool Pietersburg eindig 1ste in Limpopo met T20 schools challenge

Die Coca-Cola T20 School Challenge kompetisie het begin in Oktober 2016 en oorgegaan in die nuwe jaar met die nasionale finale wat in Maart gespeel is. Dit behels dat elke…

Hoërskool Nylstroom atleet ryg prestasies in by Distriksbyeenkoms

Rène Nieman van Hoërskool Nylstroom,  het by die 2017 Distriksbyeenkoms te Ellisras skoonskip gemaak as die beste atleet. Haar prestasies behels die volgende:   Beste Atleet – Goue Trofee;  hoogste ABSA…

Warmbad Hoërskool se dansers wen by uitdunne

Warmbad Hoërskool se dansers van Wandi’s Dance Studio het  Vrydag 23 Februarie 2017 deelgeneem aan  die Limpopo uitdunne. Van die dogters het gekwalifiseer om April aan die “South-African Championships of…

Thabazimbi Bosveld Akademie Privaatskool wen in atletiek

Thabazimbi Bosveld Akademie Privaatskool  het  Saterdag,18 Februarie 2017 aan die Noord Transvaal atletiek byeenkoms deelgeneem. Hulle het ‘n totaal van 5 Goue, 3 Silwer en  6 Brons medaljes  verower. Hulle…

Uppies nog krieket nuus

Die volgende leerders is verkies om die Onder 17 ZFM Distrikspan te verteenwoordig. Giovanni Lategan Lemley Mulder Benre Engelbrecht Bobby Duvenhage Diane Kapp Steven Smith  Sterkte! Veels geluk!!

Hoërskool Durbanville – Tennis Nuus

Ons Eerste Tennisspanne wen die Bredasdorp Tennistoernooi. Durbanville klop Dirkie Uys in die finaal. Baie geluk seuns en dogters, ons is baie trots op julle!

Uppies se Krieket kook

Die volgende leerders is verkies om die Onder 15 ZFM Distrikspan te verteenwoordig. Gideon Breedt Brend Mulder Ferdie Richter Daylon Beukes Keanu Baba Ian Erasmus Geo Engelbrecht

Former Bloemfontein principal joins FEDSAS in the Northern Cape

Building the profile of FEDSAS as dependable education partner is the first priority of the new provincial manager of the Federation of Governing Bodies of South African Schools (FEDSAS) in…

POINT HIGH SCHOOL: 2016 MATRICULANTS

After having their examination papers remarked, several of Point High School 2016 candidates received better marks. In the 70% and higher category: Renata Booyens Fisiese Wetenskappe A  (now has 7…

Laerskool Outeniqua – Redaksie nuus

By Uniqua van Laerskool Outeniqua word toekomende joernaliste en skrywers van vroeg af geinspireer om hul talente te gebruik.  Die Uniqua word twee keer per jaar gepubliseer en die redaksie…

Laerskool Outeniqua – kunskompetisie

Baie geluk aan die volgende leerders van Laerskool Outeniqua wat aan die Giotto-kunskompetisie deelgeneem het.  Hulle behaal ‘n plek onder die top 10 vir graad 4. V.l.n.r.  Miré de Waal,…

HOЁRSKOOL UPINGTON atlete skitter tydens NK-byeenkoms

Die afelope naweek het 15 van HU se atlete aan die NK atletiek byeenkoms deelgeneem. Die kompetisie was kwaai, maar die Uppies atlete het gewys dat hul bloed Oranje is en…

Hoërskool Noord-Kaap – Krieket nuus

Die 1ste krieketspan is vir die 8ste jaar agtereenvolgens gekroon as die provinsiale T20-wenners en speel op 10 Maart teen die Vrystaatse wenner uit in die Knights-franchise finaal in Bloemfontein.

Hoërskool Noord-Kaap – Rugby Nuus

[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text”] HNK o/14 A vs KHS o/14 A wen 29 – 15 HNK o/15 A vs KHS o/15 A wen 26 – 24 HNK o/16 A…

THABAZIMBI FRIKKIE MEYER HOËRSKOOL WEN DIE 54 STE BOSVELD INTERHOËR

Frikkie Meyer Hoërskool van Thabazimbi het Saterdag, 25 Februarie 2017  die 54ste Bosveld Interhoër gewen met 83 punte. Dankie aan al die hardwerkende dirigente en atlete wat tot hierdie prestasie…

Hoërskool Noord-Kaap – Netbal Nuus

HNK o/14B vs Girls High o/14 B verloor 6 – 7 HNK o/14 A vs KHS o/14 A wen 16 – 12 HNK o/15 B vs Girls High o/14 A…

Hoërskool Noord-Kaap het skitterende vertonings op die Hartswater Top 20

TROTS GROEN-ATLETE SKITTER OP TOP 20 Atlete van Hoërskool Noord-Kaap het skitterende vertonings op die Hartswater Top 20-byeenkoms, gehou op Saterdag 18 Februarie, gelewer. Die HNK-span verower 4 trofeë: Beste…

Newton Primary School – Top 10 Academic tour.

[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_gallery admin_label=”Gallery” gallery_ids=”12342,12343,12345,12346,12347,12348,12349,12350″ fullwidth=”off” posts_number=”8″ orientation=”landscape” show_title_and_caption=”off” show_pagination=”on” background_layout=”light” auto=”off” hover_overlay_color=”rgba(255,255,255,0.9)” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”] [/et_pb_gallery][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section]

Laerskool Oranje-Noord – Tennis nuus

Die Noord-kaap Tennisspan het in Klerksdorp gaan speel. 3 van die span lede is van Laerskool Oranje-Noord.  Hulle wen Noordwes en Gauteng-Wes.

Newton Akademie

PO Leung Kuk Wiskunde Oefengroep vir SA span na Hong Kong

Laerskool Oranje-Noord Neem deel aan die Noord-kaap atletiekbyeenkoms

Twaalf van Laerskool Oranje-Noord se atlete gaan die naweek te Kimberley deelneem aan die Noord-kaap atletiekbyeenkoms.  Ons is trots op hulle.

Hoërskool Upington Ruiterkuns nuus

Vier  UPPIES het deelgeneem aan die Hopetown Saalperd Streek Skou die afgelope naweek 17 & 18 Februarie 2017. Die Kinders het pragtig gery en as volg presteer: Toanita Strauss ∙…

HSP was bevoorreg om ‘n besoek van IHT Hotel School te kry

HSP se Verbuikerstudie studente was weereens bevoorreg om ‘n besoek van IHT Hotel School te kry. Me. Annemarie Fick, dosent by die Hotelskool, het voornemende gr. 11- en 12-studente kom…

PE Woodridge Preparatory School attended Cricket Festival

The  U13A Cricket scholars enjoyed an action packed weekend away in Nottingham Road, Natal at the Independent Schools Cricket Festival. A great big ‘Thank You’ to Clifton Nottingham Road for…

PORT ELIZABETH VICTORIA PARK HIGH SCHOOL SHINES IN ATHLETICS

The athletes of Port Elizabeth Victoria Park High School competed against all the High Schools in Port Elizabeth.  These athletes came in the top 4 positions in their age groups.…

PE St Dominic’s Scholar wins Mountain Bike Race

Kelsey van Schoor (Grade 10) dominated the ladies Herald 60 km mountain bike race  by winning with a massive 29 minute margin. Finishing with a smile on her face she…

ST DOMINIC’S PRIORY SCHOOL MARIMBA WORKSHOP WITH AMERICAN STUDENT FROM NMMU

An annual workshop with exchange students from America studying at NMMU was held at St Dominic’s Priory School in Port Elizabeth. The workshop was run by the Marimba Groups of…

SILVER HIKE FOR THE PRESIDENT’S AWARD FOR HILTON COLLEGE, PIETERMARITZBURG

A Silver hike for The President’s Award took place with 10 Hilton boys and one girl from Grace College in the Cobham area of the Drakensberg. They were accompanied by…

Hoërskool Upington bedank die Vryburgers.

Hoërskool Upington bedank die Vryburgers vir ‘n heerlike funksie by Ocean Basket. Baie dankie vir die fondse verskaf deur julle harde werk. Ons as skool gaan dit oordeelkundig aanwend vir…