)
HS Strand skaak uitslae 9 Mei 2018

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Hier  is ‘n paar foto’s van die wedstryd teen HHH. Die onder 18’s het gewen 4 -2 en die onder 15’s het gelykop gespeel 3 -3. [/et_pb_text][/et_pb_column][/et_pb_row][et_pb_row][et_pb_column type=”1_4″][et_pb_image…

Leerder na “Commonwealth Chess Championships 2018” in Indië

Primêre Skool Worcester wil net baie geluk sê aan Sean Neethling (Gr.2). Hy is uitgenooi om te gaan deelneem

Uppies speel skaak

Juan Swanepoel, Rian Mostert en Andries Engelbrecht van Hoërskool Upington het van 4-5 Mei deelgeneem aan die Interstreek skaakkampioenskaptoernooi in Kimberley. Juan het in die onder 18 A-span gespeel en…

Boland Skaak

Die volgende leerders van Paul Roos Gimnasium verwerf Bolandkleure in skaak:

Leerders van Primêre Skool Worcester deel van Noord-Boland Skaakspan

Worcester Primêre Skool is baie trots op die 25 leerders (o/7 – 0/13) wat deel is van die Noord-Boland

Hoërskool Upington doen goed in skaak

12 Skole het aan die Fichardpark sportdag op 1 Maart 2018 in skaak deelgeneem. Elke skool het teen drie ander skole gespeel. Uppies se A- span het teen Jim Fouche…

Hoërskool Noord-Kaap Skaak by Fichardtpark Sportdag

Ons eerste skaakspan eindig 5de in die A-afdeling. Die 2de span eindig 9de in die B-afdeling Die 3de span eindig 7de in die B-afdeling Zoë Milford is ons A-span. Sy…

Hoërskool Upington neem deel aan Skaakliga

Op Saterdag 17 Februarie het 7 UPPIE skaakspelers deelgeneem aan ‘n Noord-Kaap toernooi. Die spelers is in alfabetiese orde:  Andries Engelbrecht, Rian Mostert, Steven Smith, Chrizelle Strydom, Juan Swanepoel, Tertia…

Michelle Olivier van HS Strand

Michelle Olivier het ‘n goue medalje gewen by die Oos Metropool skaakproewe wat hierdie naweek op 2 en 3 Februarie by Hoërskool Brackenfell plaasgevind het. Sy was algeheel tweede in…

Hoërskool Punt in Mosselbaai: Skaak

Die naweek het Punt leerders deelgeneem aan die eerste Mosselbaai skaakproewe by Hoërskool Soa Bras. Leerders wat vir die Mosselbaai skaakspan wil kwalifiseer moet 2 van die 3 proewe bywoon.…

Hoërskool Nylstroom leerders blink uit in skaak

Dié twee skrander skaakspelers van Hoërskool Nylstroom, Jacky Shingange (Gr12) vir die O/20 span en

Interskole by Hoërskool Strand Skaak uitslae

HS STRAND TEENSTANDERS UITSLAG O.18 HHH HS verloor 2 – 4 O.15 HHH HS wen 4.5 – 1.5

Laerskool Outeniqua skaaknuus

Die 0/13-skaakspan van Laerskool Outeniqua het deurgedring om aan die Wes-Kaap Topskole Toernooi in Worcester deel te neem. Agter: RC Coetzee, Janke Müller, Stephan Barnard Voor: Wilco Coetsee, Aidan Wolmarans…

Hoërskool Upington hou interjol op sy beste!

[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_gallery admin_label=”Gallery” gallery_ids=”12797,12798,12799,12800,12801″ fullwidth=”off” posts_number=”5″ orientation=”landscape” show_title_and_caption=”off” show_pagination=”off” background_layout=”light” auto=”off” hover_overlay_color=”rgba(255,255,255,0.9)” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”] [/et_pb_gallery][et_pb_text admin_label=”Text”] Hoërskool Upington doen dit weer! Die Interjolbeker is weer in Uppie-land…

Skaak nuus uit die kantoor van Laerskool Outeniqua

Renée Badenhorst en Cherise Spangenberg is opgeneem in die SWD dogters skaakspan wat in Januarie aan die Nasionale Skaakkampioenskappe in Boksburg gaan deelneem.

Hoërskool Strand skaak nuus

Michelle Olivier is in die WP dogters onder 18 span wat in die Nationals in Durban die afgelope week eerste geeindig het en goud verower het. Michelle het ook ‘n…

DF Malan – skaak presteer

[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text” background_layout=”light” text_orientation=”left” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”] Tydens die tweede kwartaal het DF Malan se skaakspanne op die volgende datums pragtige uitslae gehad: Op 10 Mei teen…

Hoërskool Upington – Skaak

[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text” background_layout=”light” text_orientation=”left” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”] Nog prestasie vir Carina de Beer Carina de Beer, van Upington Hoërskool, het Saterdag, 3 Junie, in Kimberley aan die…

Hoërskool De Aar Skaak leerders dring deur na volgende rondte

[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text” background_layout=”light” text_orientation=”left” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”] HSDA se skaakleerders het op 20 Mei aan die distrikskaakproewe deelgeneem vir skole skaak in Hopetown. Leerders het deurgedring na…

Hoër Skool Strand – Skaak Nuus

Michelle Oliver is opgeneem in die Wes-Kaap 0.18 skaak span. Ons is baie trots op haar.

Laerskool Outeniqua van George is baie trots op hul hul skaakspelers

Laerskool Outeniqua van George is baie trots op hul hul skaakspelers wat ingesluit is in die Eden Skole skaakspanne. Reneé Badenhorst, Aiden Wolmarans, Wilco Coetsee, RC Coetzee, Juanette Spangenberg en…

Uppies Skaak het skop

[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text”] Carina de Beer, Steven Smith, Dean Willemse en Juan Swanepoel het deelgeneem op Saterdag 22 April aan ‘n Distriks Skole Skaak toernooi wat gehou is…

POINT HIGH SCHOOL CHESS

The following 10 Point learners are included in the Mossel Bay Chess team who will take part in the trials for the SWD squad: u/20:  Jacobus van Zyl u/18:  Bianca…

HS PUNT SKAAK

[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text” background_layout=”light” text_orientation=”left” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”] Bianca Combrinck in Gr.11 is een van 7 spelers wat gekies is om SWD by die SA  Junior Geslote skaakkampioenskappe…

Uppies speel skaak tydens Noord-Kaap toernooi

[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text”] Sewe van ons leerders het by Chessa geaffilieer en het Saterdag, 4 Februarie, aan `n Noord-Kaap toernooi deelgeneem. Die spelers is Mason Adams, Carina de…

Grey Primêr presteer tydens Vrystaat Interprovinsiale skaaktoernooi

Die volgende seuns het op 6 en 7 Mei 2016 aan die Vrystaat Interprovinsiale