Die volgende seuns het op 6 en 7 Mei 2016 aan die Vrystaat Interprovinsiale skaaktoernooi deelgeneem en
die volgende posisies behaal.
FOTO BO:
o.8 Jurgen Nortjé goud (GRAAD 1)
o.10 Christiaan Kotzé silwer
o.12 Louis J van Vuren silwer
Become a Sponsor