Laerskool Outeniqua neem deel aan ATKV-redenaars in Oudtshoorn.
Hierdie leerders van Laerskool Outeniqua het deelgeneem aan die ATKV-redenaars in Oudtshoorn. V.l.n.r. Cherise Spangenberg, Joané Steenberg, Henco Bester, Christian ...
Hierdie leerders van Laerskool Outeniqua het deelgeneem aan die ATKV-redenaars in Oudtshoorn. V.l.n.r. Cherise Spangenberg, Joané Steenberg, Henco Bester, Christian ...
Die groepie talentvolle krieketspelers van Laerskool Outeniqua het aan die nie-amptelike finaal van die SWD 0/13 Saterdagliga deelgeneem. Laerskool Outeniqua ...
Baie geluk aan Mila Barnard wat puik presteer het tydens die Wes-Kaap atletiek Kampioenskappe in die Paarl en opgeneem is ...
Baie geluk aan die volgende tweekamp-atlete van Laerskool Outeniqua wat in die SWD-span opgeneem is.  Hulle neem op 8 April ...
Baie geluk aan  Rowan Mafutu wat puik presteer het tydens die Wes-Kaap Kampioenskappe in die Paarl en opgeneem is in ...
Jannis Vermeulen van Laerskool Outeniqua geniet die hindernisbaan tydens die Gr 5-kamp by De Hoek. Lila Theunissen en Emmie Wannenburg ...
Baie geluk aan die volgende muurbalspelers wat hul Eden kleure verwerf het: v.l.n.r. Aidan le Grange (Eden A), Jayde Arendse ...
By Uniqua van Laerskool Outeniqua word toekomende joernaliste en skrywers van vroeg af geinspireer om hul talente te gebruik. Die ...
Baie geluk aan die volgende leerders van Laerskool Outeniqua wat aan die Giotto-kunskompetisie deelgeneem het. Hulle behaal ‘n plek onder ...
Op 14 Februarie is die jaarlikse Valentyns-Atletiekdag, geborg deur Nashua, by Laerskool Outeniqua gehou wat vir groot opwinding en puik ...
Schools That Rock is a young company, we are looking forward to a very bright future in serving the schools and learners of South Africa.
© 2023 Schools that Rock - Developed by Volt Africa.
© 2023 Schools that Rock - Developed by Volt Africa.