Hoërskool Nelspruit Kultuurdiere Spog
Op 31 Augustus 2017 het Hoërskool Nelspruit se kultuurleerders weereens bewys dat kultuur beslis nie die knie hoef te buig ...
Op 31 Augustus 2017 het Hoërskool Nelspruit se kultuurleerders weereens bewys dat kultuur beslis nie die knie hoef te buig ...
Richard O’Farrell, ‘n voormalige Hoërskool Nelspruit-leerder het onlangs sy Protea-kleure in onderwaterhokkie behaal en Suid-Afrika tydens die World Age Group ...
Hoërskool Nelspruit se terrein spog met pragtuine en oor die jare heen is daar verskeie inheemse bome aangeplant. Die meeste ...
Leerlinge van Laerskool Nelspruit presteer in Mpumalanga Dressage en Showing kampioenskappe. Zané Flemix graad 4 op Penny Black Novice Show ...
Nellies het gemengde welslae teen Penryn. Baie goeie Krieket deur beide skole! #TrotsNellies #NellieGuts Nellies 0/11B wen met 9 paaltjies ...
Oud-Nellie gaan ‘viral’ met ‘Hallelujah’: http://www.nelliesh.co.za/oud-nellie-gaan-viral-op-die-web/ Oud-Nellie en internetsensasie Sais du Plooy maak tans weer opspraak op die web met sy indrukwekkende ...
Twee senior en drie junior NHS-debatspanne het op 25 Augustus 2017 aan Afriforum en Beeld se Dink of Sink onvoorbereide ...
Dit uitslae van die Mpumalanga tennis-uitspele vir die Hoërskool Nelspruit is as volg: Semi-finale - Seuns 1stes wen Ermelo 37-30 ...
Hoërskool Nelspruit het op 22 Augustus tydens 'n glansfunksie die jaarlikse Mnr. en Mej. NHS aangebied. Tien seuns en 10 dogtersfinaliste moes ...
NHS se gr.10’s het op Woensdag 26 Julie 2017 hul wetenskapvernuf ten toon gestel tydens NHS se jaarlikse Fisiese Wetenskap ...
Schools That Rock is a young company, we are looking forward to a very bright future in serving the schools and learners of South Africa.
© 2023 Schools that Rock - Developed by Volt Africa.
© 2023 Schools that Rock - Developed by Volt Africa.