)
SA Laserrun – Grey Kollege leerders skitter

SA Laserrun. Grey Kollege leerders, Hanru Krause, Renaldo Uys en Marko Bosch het uitstekend gevaar tydens hul deelname aan die SA Laserrun kompetisie. Hanru verower goud in die o19 afdeling,…

Brebner Soccer tournament – Grey College the winners

Brebner Soccer tournament. Grey College’ soccer teams played in the Brebner soccer tournament. 24 Teams from all over the country, participated in the tournament. Grey College U15 team came third…

ATKV DigiToneel Top 8 – Grey Kollege leerder Gekies vir Kollig

ATKV DigiToneel Top 8. Een van Grey Kollege se leerders, Johan du Plessis, is gekies om deel te vorm van vanjaar se Gekies vir die Kollig. Seisoen 3 van hierdie…

Vrystaat Muurbal – Grey Kollege leerders in span opgeneem

Vrystaat Muurbal. Vier leerders van Grey Kollege in Bloemfontein is gekies vir die Vrystaat Muurbalspan. Fawaaz Moosa, Duan Joubert en Mike Schimper gaan aan die IPT’s (interprovinsiale muurbal toernooi) deelneem…

Southern Free State Hockey – Grey College represent teams

Southern Free State Hockey. Grey College, Bloemfontein, makes it 62! Grey is very proud to announce that 62 Grey College hockey players from u14 to u18 will be representing their…

Hockey League – Grey College vs Sentraal

Hockey League. Grey College Pumbas (U19C) hockey team triumphant against valiant Hoërskool Sentraal First Team in their hockey league match. Grey College won the match 1-0. Grey College U19D team…

Rugby Kapteins – Schools That Rock gesels met JJ Theron

Rugby Kapteins. In ons gewilde reeks oor sport kapteins, gesels Schools That Rock vandag met JJ Theron. JJ is die kaptein van Grey Kollege se 1ste rugbyspan. JJ druk vandag die vierde…

ATKV DigiToneel Top 16 – Grey Kollege leerders in top 16

ATKV DigiToneel Top 16. ATKV DigiToneel Top 16 – Grey Kollege leerders in top 16. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://greycollegesecondary.com/

Vrystaat Skole Swem – Grey Kollege na SA Skolekampioenskap

Vrystaat Skole Swemspan. Sewe swemmers van Grey Kollege is gekies vir die Vrystaat Skole Swem span. Hulle gaan komende naweek aan die Suid-Afrikaanse Skolekampioenskap in Durban deelneem. Die deelnemers is…

MTB SA XCO Championship – Grey College at Thaba Trails

MTB SA XCO Championship. The second leg of the National MTB SA XCO Championship took place at Thaba Trails in Gauteng. Grey College learners, Adian Claassen, Ludwig du Toit and…

Grey College o/14-rugbytoernooi – BVHS spelers na Italië

Grey College o/14-rugbytoernooi. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se o.14 rugbyspan het gedurende die afgelope skoolvakansie deelgeneem aan die Grey College o/14-rugbytoernooi. Vyf van BVHS se spelers, PJ Strauss, Johan van Zyl,…

Junior Tennis Nationals – Grey Kollege leerders presteer

Junior Tennis Nationals. Twee van Grey Kollege se tennisspelers, Cornel Liebenberg en Lian du Toit is as die o/18 dubbelskampioene gekroon by die Junior Tennis Nationals! Cornel dring ook deur…

KES Easter Hockey – Grey College First Team wrap up holiday

KES Easter Hockey. The Easter Weekend saw Grey College’ First Hockey Team wrap up an exciting holiday schedule. The First Hockey Team achieved the following results at the 19th KES…

Waterberg Pathways Easter Festival – Grey Kollege rugby skitter

Waterberg Pathways Easter Festival. Grey Kollege, Bloemfontein, se 19C rugbyspan, oftewel die Peaches, het deelgeneem aan die Waterberg Pathways Easter Festival in Nylstroom. Grey het al hul wedstryde gewen! Waterberg…

St Stithians Easter Festival – Grey Kollege wen al hul wedstryde

St Stithians Easter Festival. Grey Kollege se muurbalspan het aan die St Stithians Easter Festival deelgeneem. Grey se manne het al hul wedstryde tydens die toernooi gewen en het die…

Nomads Hockey festival – Grey College without a loss

Nomads Hockey festival. Tenacious Grey College u/14A’s triumphant on home turf during the Nomads Hockey Festival. Well done to our U14A Hockey team that had a very successful Nomads festival…

Keith Fairweather Hockey – Grey College results

Keith Fairweather Hockey. Grey College played against several schools at the Keith Fairweather Hockey Festival in Pietermaritzburg, KZN. Grey College results: Day 1 More school news: https://schoolsthatrock.co.za https://greycollegesecondary.com/ Photos supplied

Grey Rugby – Grey Kollege O.14 Rugbytoernooi

Grey Rugby. Grey Rugby van Bloemfontein se O.14 rugbyspanne het ‘n tydens hul rugbytoernooi teen verskeie skole gespeel. Die uitslae is as volg: Dag 1 2de dag Dag 3 Geluk…

Armand Fourie Grey Kollege – Pak die stryd teen kanker

Armand Fourie Grey Kollege. “One for all, all for one.” “Ek kan vandag met sekerheid getuig dat dit ‘n leuse van Grey Kollege is. Sedert dag een was ek nog…

Tony Godding Festival – Grey College 1st Hockey team

Tony Godding Festival. Grey College 1st hockey team attended the Tony Godding Festival in East London. The 1st team results: More school news: https://schoolsthatrock.co.za https://greycollegesecondary.com/ Photo: Braam van Wyk

Vlak 2 Swemkampioenskappe – Grey Kollege presteer

Vlak 2 Swemkampioenskappe. Grey Kollege se swemmers het tydens die Vlak 2 Swemkampioenskappe baie goed presteer. Drie van Grey se swemmers, Heid McLaren, Jandré Badenhorst en Heinrich Zitzke het as…

Vrystaat Atletiek Kampioenskappe – Grey Kollege skitter

Vrystaat Atletiek Kampioenskappe. Grey Kollege, Bloemfontein, se atlete het geskitter by die Vrystaat Kampioenskappe in Sasolburg op 3 en 4 Maart. Ses-en-twintig atlete van Grey Kollege het aan die Vrystaat…

Free State Schools XCO – Grey College MTB prevailed

Free State Schools XCO. Grey College MTB prevailed during the Free State Schools XCO series in Ficksburg. Youth category: Well done to all the riders who participated. More school news:…

Gerrie Berner Tennistoernooi – Grey Kollge die wenners

Gerrie Berner Tennistoernooi. Na afloop van die 18de Gerrie Berner Tennistoernooi, is dit die eerste keer in geskiedenis dat Grey-tennis die beker na Bloemfontein bring! 12 top skole het aan…

Grey Matriekleerders (2022) – Leerders se motiveringsboodskappe

Grey Matriekleerders (2022). Drie Grey Matriekleerders 2022, Simeon Vorster, Karabo Masukela en Mikael Von Eschwege gee elkeen hier hul motiveringsboodskappe. Grey Matriculants (2022). Three Grey Matriculants 2022, Simeon Vorster, Karabo…

Grey Gentlemen – Graad 8 groep amptelik verwelkom

Grey Gentlemen. Die Graad 8-groep van Grey Kollege vir 2023 word vandag in die saal amptelik as Grey Gentlemen verwelkom. Na afloop van verskeie geleenthede waar hulle die tradisies en…

Grey Gala – Video welcoming Eunice with a lovely Grey blend

Grey Gala. Grey College, Bloemfontein, Hostel welcoming Eunice with a lovely Grey blend of humor, muscle and style. The boys and “girls” crossing over the water flowing underneath their feet.…

Vrystaat Swemkampioenskap – Grey Kollege presteer

Vrystaat Swemkampioenskap. Grey Kollege se swemmers het hul tydens die afgelope Vrystaat Swemkampioenskap uitstekend van hul taak gekwyt. Jedrick Geleta (14), Ernst van Rensburg (15), Aiden Nel (16) en Joel…

Nidan Goju Kai style – Jayden Leech graded in Tokyo, Japan

Nidan Goju Kai style. Jayden Leech of Grey College in Bloemfontein, was one of three Free State participants that graded to Nidan – second Dan Black Belt. They were judged…

Krieket – Grey Kollege o.15A vs St Andrews School O.15A

Krieket. Grey Kolege se O.15 krieket span spog tot dusver die seisoen met 2 uit 2 teen St Andrews Skool se O.15 krieket span. Grey se manne het as volg…

Kovsies Grey Tennis – Grey Kollege lig die trofee omhoog

Kovsies Grey Tennis. Grey Kollege lig die trofee omhoog as 2022 se Kovsies Grey Tennistoernooi kampioene! Baie geluk aan die spelers met uitstekende spel en die mooi oorwinning. Kovsies Grey…

Prize Giving – Grey College Secondary School’s learners honoured

Prize Giving. Grey College Secondary’s learners were honoured for outstanding achievements at this year’s prize-giving. Various accomplishments were honoured in academic, culture and also sports fields. The boys received recognition…

Rugby 7’s – Grey Kollege maak skoonskip

Rugby 7’s. Grey Kollege se 7’s rugbyhet skoonskip gemaak hierdie naweek. Die uitslae was as volg: Wen teen uitnodigingsspan span 31-0 Wen teen Hangklip 50-12 Wen teen Bergsig 22-5 Wen…

Golf – Grey College boys in Free State Junior teams

Golf. Eight boys from Grey College in Bloemfontein were selected by the Free State Golf Union. They will represent the Union at the Neighbour Golf Challenge in Kimberley on the…

Vrystaat Debatspanne – Grey Kollege Junior debatspan in finale rondte

Vrystaat Debatspanne. Die Grey Kollege junior-debatspan was deel van die Vrystaats Debatspanne. Hulle het deurgedring het na die semi- en finale rondte van die landswye ATKV-debatkompetisie. Alhoewel die span nie…

PRG vs Grey Kollege – Interskole uitslae Saterdag 20 Augustus

PRG vs Grey Kollege. Op Saterdag, 23 Augustus, het die interskole tussen Paul Roos Gimnasium, Stellenbosch en Grey Kollege , Bloemfontein, plaasgevind in Stellenbosch. Hiermee die uitslae tussen die twee…

Inter GCB vs PRG – Grey Kollege O.14 en O.15 Rugby vs Paul Roos

Inter GCB vs PRG. Grey Kollege van Bloemfontein en Paul Roos Gimnasium van Stellenbosh het mekaar vandag die stryd aangesê op die rugbyveld in Stellenbosch. Dit was werklik ‘n titaniese…

Inter: Grey College/PRG – Ruan Pienaar (Old Grey 2002) visit the boys

Inter: Grey College/PRG. Ruan Pienaar (Old Grey 2002) visited the boys yesterday during assembly in the Reunie Hall before the Inter: Grey College/PRG. Currently representing the Toyota Free State Cheetahs,…

RUGBYNUUS VAN HS STRAND

Een van ons Arend-rugbyspelers is vir die WP A-span vir die Grant Khomo Week gekies. Baie geluk Liam Kloosman! Die Grant Khomo Week vir O.16-spelers word van 10-14 Julie by…

Bloemfontein all set for the 2016 Under-17 Engen Knockout Challenge

The 2016 Under-17 Engen Knockout Challenge Bloemfontein media draw

Grey Kollege Sportuitslae – 16 Mei 2016

HOKKIE ï‚· 0/14B het verlede week teen Saints gespeel en 3-3 gelyk op gespeel

Uitslae Grey teen Affies

Vir die volledige uitslae van die spanne Grey teen Affies,