Thought of the Week – Gedagte vir die Week
Thought of the Week – Put on all the armor that God gives, so you can defend yourself against the devil’s tricks. Ephesians 6:11, 12 Gedagte vir die Week –…
Skole krieket – Hoërskool Jim Fouché kraai koning teen Witteberg
Skole krieket. 🏏JF se eerste krieketspan oorheers Witteberg in reënverstoorde skole krieket kragmeting. Hoërskool Jim Fouché (Bloemfontein) se eerste krieketspan het ’n oortuigende oorwinning van 74 lopies behaal teen Hoërskool…
Allegretto Interprovinsiale Eisteddfod – Witteberg Nasionale wenner
Allegretto Interprovinsiale Eisteddfod. Hoërskool Witteberg se koor gekroon as Nasionale Wenners! Op 1 November 2025 het Hoërskool Witteberg se koor van Bethlehem aan die Allegretto Interprovinsiale Eisteddfod deelgeneem en is…
E le Rouxkoshuis – Primêre Meisieskool Oranje Koshuisleiers 2026
E le Rouxkoshuis. Met trots en opgewondenheid kondig Primêre Meisieskool Oranje die verkiesing van hul nuwe koshuisleiers aan! Hierdie uitmuntende groep dogters is gekies om ’n verskil te maak, ’n…
Hoofleiers 2026 – Hoërskool Goudveld aankondiging
Hoofleiers 2026. Met trots en opgewondenheid stel Goudveld Hoërskool, Welkom, hul nuwe leierspan vir 2026 bekend. Hier is vier jongmense wat reeds bewys het dat hulle die hart en gees…
Skoolleiers 2026 – Primêre Meisieskool Oranje nuwe leiers bekend
Skoolleiers 2026. Met groot trots en opgewondenheid kondig Primêre Meisieskool Oranje die verkiesing van hul skoolleiers vir 2026 aan. Baie geluk aan elke dogter wat hierdie besondere eer ontvang het.…
Noord-Vrystaat Gimnastiek – Primêre Skool Naudeville skitter
Noord-Vrystaat Gimnastiek. Primêre Skool Naudeville is ongelooflik trots op vier uitmuntende leerders wat hul merk gemaak het tydens die Noord-Vrystaat Gimnastiek Kwalifiseringskompetisie. Hierdie talentvolle jong gimnaste het nie net hul…
Skeidsregter van die Jaar – Hoërskool Reitz
Skeidsregter van die Jaar – Hoërskool Reitz is besonder trots op mnr Conrad van den Heever. Hy is aangewys as die entoesiastiese skeidsregter van die jaar. Was daar ooit ’n…
2025 Awards Ceremony – Eunice High Excellent Performance
2025 Awards Ceremony. Eunice High School Special Awards 2025. Congratulations to these exceptional learners! At the 2025 Eunice High School Awards Ceremony, Eunice proudly celebrated the achievements of students who…
Vrystaat Kwalifisering Gimnastiek – Primêre Skool Naudeville
Vrystaat Kwalifisering Gimnastiek. 🎉 Uitsonderlike Prestasie deur Hugo De Klerk! Primêre Skool Naudeville in Welkom is ongelooflik trots op een van hul ster-leerlinge, Hugo De Klerk. Hy het tydens die…
Vrystaat Enviro Quiz Kompetisie – SPS Brandfort presteer
Vrystaat Enviro Quiz Kompetisie. 🎉 Hoërskool SPS Brandfort spog met uitblinkers! Baie geluk aan SPS se vier graad 6-meisies — Wewe Noge, Teagan Carstens, Addisyn Tallie en Princess Zigana, asook…
School Boy Cricket – Grey College’s excellent performance
School Boy Cricket. Congratulations to all of the teams that won their leagues this week. U/15 A won the U/15 Super League despite the adverse weather conditions, which forced the…
ASA Byeenkoms – Laerskool Truida Kestell atlete presteer
ASA Byeenkoms. Laerskool Truida Kestell blink uit by ASA-byeenkoms. Vyf talentvolle atlete van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem het onlangs hul staal gewys tydens die ASA-byeenkoms wat in Bloemfontein aangebied…
Noordwes Interprovinsiale Biathle – Hoërskool Jim Fouché presteer
Noordwes Interprovinsiale Biathle. 🏃♂️ AJ Theron blink uit in Biathle-kampioenskap. Hoërskool Jim Fouché, Bloemfontein, is trots op een van hul uitblinkers, AJ Theron. Hy het onlangs aan die Noordwes Interprovinsiale…
Valedictory and Crowning – Eunice High School bursting with pride
Valedictory and Crowning. Eunice High School Grade 12 Valedictory & Grade 11 Crowning – 2025. Each year, this cherished tradition marks a defining moment in the lives of our Grade…
Slimkop sussies – Primêre Meisieskool Oranje spog
Slimkop sussies. 🎓 Primêre Meisieskool Oranje: Dubbel die breinkrag, dubbel die trots! Na afloop van kwartaal 3 het Oranje se slimkop-sussies behoorlik die akademiese podium laat kraak! Ses pare sussies…
2025 Awards Ceremony – Eunice High School is bursting with pride
2025 Awards Ceremony. Eunice High School is proud to announce the recipients of the prestigious All-Rounder Awards for 2025 at the 2025 Awards Ceremony. These awards honour students who have…
Top 5 Akademiese Presteerders – Landboudal Boere
Top 5 Akademiese Presteerders – Landboudal Boere is ongelooflik trots om die Top 5 akademiese presteerders van Graad 8 tot 11 aan te kondig! Hierdie leerders het met toewyding, harde…
Hoofleiers 2026 – Welkom Gimnasium trots op 2026 kapteine
Hoofleiers 2026. Welkom Gimnasium kondig hul hoofleiers 2026 aan. Met trots het Welkom Gimnasium hul nuwe hoofleiers 2026 bekend gemaak — ’n span wat nie net akademiese uitnemendheid verteenwoordig nie,…
Fichie Swemmers – Hoërskool Fichardtpark
Fichie Swemmers – Hoërskool Fichardtpark se swemmers het Hoërskool SPS besoek. Hulle het daar opgedaag soos visse met ’n missie vir hul jaarlikse Snelgala. Die swemmers het geswem soos dolfyne…
Academic achievers -Eunice High School Outstanding Achievement
Academic achievers. Whether it’s Consumer Studies, Mathematics, Afrikaans, or Natural Sciences, our Eunice ladies continue to shine across all academic disciplines. Congratulations to these exceptional learners for their outstanding achievements…
Skoolseun Krieket – Hoërskool Witteberg teen Hoërskool Marquard
Skoolseun Krieket. 🏏 Witteberg se 2de span behaal oorwinning teen Marquard. Hoërskool Witteberg se tweede krieketspan het Saterdag, 25 Oktober, ’n kragmeting teen Hoërskool Marquard gehad op hul tuisveld in…
Gerrie Berner Laerskole Tennis – Primêre Meisieskool Oranje
Gerrie Berner Laerskole Tennis. Met sondeurdrenkte bane en ’n gees van sportmangees het Oranje se eerste tennisspan van 23 tot 25 Oktober aan die 19de Gerrie Berner Laerskole Tennis toernooi…
VRL 2026 se Hoofleiers – Hoërskool Jim Fouché kondig aan
VRL 2026 se Hoofleiers. Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein het met trots hul Verteenwoordigende Raad van Leerders (VRL) 2026 se hoofleiers aangekondig. Baie geluk aan die volgende leerders met hul…
Plaasvaardighede Kompetisie – Landboudal Boere staan uit
Plaasvaardighede Kompetisie – Landboudal Boere wil ‘n groot “baie geluk! uitroep aan die Vrystaat- en Nasionalespan wat hul plaasvaardighede so goed gespan het dat selfs die draad jaloers was! Hier’s…
Fichie Bash Finaal – Hoërskool Fichardtpark skitterend
Fichie Bash Finaal. Welkom by die Fichie Bash Finaal 2025! Ons is regstreeks vanaf Hoërskool Fichardtpark, waar die Yorkers en Dream 11 mekaar vandag in ’n kragmeting van formaat die…
JF-JP Botha Atletiekbyeenkoms 2025 – Hoërskool Fichardtpark
JF-JP Botha Atletiekbyeenkoms 2025. 🏆 Hoërskool Fichardtpark skitter by die JF-JP Botha Atletiekbyeenkoms 2025! Hoërskool Fichardtpark se atlete het hul merk gemaak met ’n indrukwekkende vertoning en ’n rits medaljes…
Baadjieseremonie – BVHS Viering van Leierskap en Toewyding
Baadjieseremonie. Die atmosfeer by Bethlehem Voortrekker Hoërskool was gevul met trots en opgewondenheid toe die leiers van 2026 hul witbaadjies ontvang het. Dit het tydens die jaarlikse baadjieseremonie plaasgevind —…
Mini Masters Tennistoernooi – BVHS trots op Joma Viljoen
Mini Masters Tennistoernooi. Bethlehem Voortrekker Hoërskool 🎾 Tennisnuus. Joma Viljoen, puik tennisspeler van BVHS, het die afgelope naweek met trots aan die gesogte Mini Masters Tennistoernooi deelgeneem. Hierdie prestige geleentheid…
T-20 Schools Cricket – Grey College’s excellent performance
T-20 Schools Cricket. Grey College, A Weekend of Triumph! Grey College’s cricket teams delivered outstanding performances this past weekend, securing victories against two highly respected opponents. ✨ Match Results and…
Kriekettriomf – Hoërskool Jim Fouché teen Hoërskool Goudveld
Kriekettriomf. Hoërskool Jim Fouché se eerste krieketspan het ’n oortuigende oorwinning van 8 paaltjies behaal teen Hoërskool Goudveld in ’n onlangse wedstryd. Goudveld het eerste gekolf en is beperk tot…
Gedagte vir die Week – Thought for the Week
Gedagte vir die Week. U, Here, laat my lamp helder skyn; my God gee lig as dit donker is om my. Psalm 18: 29-32 Thought for the Week. You, the…
Sanesa Nasionale Kampioenskap – Primêre Meisieskool Oranje
Sanesa Nasionale Kampioenskap. 🏇 Primêre Meisieskool Oranje blink uit by Sanesa Nasionale Kampioenskap! Vyf talentvolle ruiters van Primêre Meisieskool Oranje het van 7 tot 10 Oktober die Vrystaat met trots…
Nasionale Gimnastiekkampioenskap – Primêre Meisieskool Oranje
Nasionale Gimnastiekkampioenskap. 🎉 Primêre Meisieskool Oranje skitter op nasionale vlak! 🇿🇦🤸♀️ Primêre Meisieskool Oranje is baie trots op drie talentvolle Eendjies wat van 5 tot 8 Oktober die Vrystaat verteenwoordig…
Prysuitdeling 2025 – BVHS vereer uitstaande prestasies
Prysuitdeling 2025. Ons stuur ’n hartlike gelukwensing aan al ons uitblinkers wat spesiale toekennings ontvang het tydens die prysuitdeling 2025! Julle harde werk, deursettingsvermoë en toewyding het werklik vrugte afgewerp…
Matriekraad 2026 – Hoërskool Bultfontein kondig met trots aan
Matriekraad 2026. Met groot trots kondig Hoërskool Bultfontein die verkiesing van die Matrieksraad vir 2026 aan! Hierdie groep uitstaande leerders is gekies om Hoërskool Bultfontein se waardes en gees te…
Cultural and Service Leaders – St Andrew’s School Bloemfontein Thrilled
Cultural and Service Leaders. St Andrew’s School Bloemfontein is proud to unveil its newly appointed cultural and service leaders for 2026, recognizing a group of exceptional learners who have demonstrated…
Skole dogters-krieket – Hoërskool Sentraal eindig skitterend
Skole dogters-krieket. 🏏 Hoërskool Sentraal se o.18A dogters-krieketspan sluit seisoen glansryk af. Hoërskool Sentraal in Bloemfontein se o.18A dogters-krieketspan het hul 2025-krieketseisoen gister op ’n hoogtepunt afgesluit met ’n indrukwekkende…
Skoolseuns krieket – Hoërskool Fichardtpark teen Jim Fouché
Skoolseuns krieket. 🏏 Krieketaksie: Fichardtpark o.15A teen Jim Fouché o.15A Die jong kriekethelde van Hoërskool Fichardtpark het Woensdag ‘n indrukwekkende oorwinning behaal teen Jim Fouché in ‘n spanningsvolle o.15A-krieketwedstryd. Jim…
SAOU – Primêre Skool Naudeville betrokke by bestuur
SAOU. Baie geluk aan mnr. Tommie Doubell, Skoolhoof van Primêre Skool Naudeville, is verkies as ondervoorsitter van die Provinsiale Uitvoerende Raad van die Suid-Afrikaanse Onderwysersunie (SAOU). Juffrou Lizandè Blom van…
Bloemfontein League T20 – Grey College Superior Results
Bloemfontein League T20. Grey College – Cricket Update. Congratulations to the Grey College cricket teams on their outstanding performances yesterday, Wednesday 22 October, in the Bloemfontein League T20! Victorious teams…
Oppie Tong Af Redenaars – Hoër Meisieskool Oranje
Oppie Tong Af Redenaars – Hoër Meisieskool Oranje se Lemohang Lekoeneha se redenaarsdebuut skitter by Oppie Tong Af Redenaars op nasionale vlak. Lemohang Lekoeneha is ‘n graad 12 leerder. In…
Farmskill SA’s 2025 – Hoërskool Bultfontein
Farmskill SA’s 2025 – Hoërskool Bultfontein se landbouleerders het hul stalle vol selfvertroue gepak en koers gekies na Nampo Alfa in Bothaville vir die Farmskills SA’s 2025. En o my…
Skole Dogterskrieket – Hoërskool Witteberg teen BVHS
Skole Dogterskrieket. 🏏 Witteberg se dogters skitter in oorheersende krieketvertoning teen Bethlehem Voortrekker! Hoërskool Witteberg het opnuut hul staal gewys. Hulle het Bethlehem Voortrekker Hoërskool oortuigend met 109 lopies geklop…
Oppie Tong Af – Hoër Meisieskool Oranje
Oppie Tong Af – Hoër Meisieskool Oranje is ongelooflik trots op Daniëlle Herbst. Sy het ‘n uitsonderlike prestasie behaal tydens die Oppie Tong Af redenaarskompetisie. Daniëlle Herbst, ’n graad 12-leerder,…
Top toekennings 2025 – Hoërskool Witteberg vereer leerders
Top toekennings 2025. Met die prysuitdeling van Top toekennings 2025 het Hoërskool Witteberg in Bethlehem agt-en-twintig uitstaande presteerders vereer.
Speech Night Awards – St Andrew’s School Bloemfontein proud
Speech Night Awards. Each year, St Andrew’s School Bloemfontein honours the learners who have shown exceptional dedication and achievement. Speech Night is a celebration of hard work, gratitude, and humility…
Trotse Hoofleiers 2026 – Hoërskool Witteberg aankondiging
Trotse Hoofleiers 2026. Hoërskool Witteberg is verheug om twee uitmuntende leerders as Hoofleiers aan te wys. Hulle sal met integriteit, toewyding en leierskap die skoolgemeenskap dien in die komende jaar.…
Fichies Matriekklas Groet – Hoërskool Fichardtpark
Fichies Matriekklas Groet – Hoërskool Fichardtpark se Fichies Matriekklas van 2025 groet met trots en dankbaarheid. Maandag, 20 Oktober 2025, het Hoërskool Fichardtpark se matriekklas hul laaste groet ontvang. Dit…
Sports Awards 2025 – Saint Andrew’s Bfn superior results
Sports Awards 2025. Last week, St Andrew’s School Bloemfontein came together to honour the spirit of sport—celebrating the hard work, perseverance, dedication, and resilience shown across all its sporting codes.…



























































