Laerskool Mooirivier O/11A-Krieketspan by Super 12
Laerskool Mooirivier, Potchefstroom, se o/11A-krieketspan het gedurende die Julievakansie aan die Super 12-kompetisie deelgeneem en algeheel vyfde geëindig. Daar is ...
Laerskool Mooirivier, Potchefstroom, se o/11A-krieketspan het gedurende die Julievakansie aan die Super 12-kompetisie deelgeneem en algeheel vyfde geëindig. Daar is ...
Laerskool Mooirivier, Potchefstroom, het hul hoofleiers vir die derde kwartaal aangewys. Hulle is Rhoné Potgieter, Hesrie van Wyk, Elrie Koornhof, ...
Baie geluk aan Minke Weldon, Jacques Schutte, Chandé Weldon en Gheerde Kempen van Tokkies, Potchefstroom, wat na afloop van Gimmies ...
Laerskool Mooirivier, Potchefstroom, het hul hoofleiers verkies wat gedurende die tweede kwartaal voor gaan loop. Voor vlnr: Richan Schoombee, Mari-Louise ...
Vyf seuns-hokkiespelers van Laerskool Mooirivier, Potchefstroom, Inus Visser, Vihan Pretorius, Duyn Lombard, Ewan Willemse en Emihle Gcwabe is gekies vir ...
Vier hokkiespelers van Laerskool Mooirivier in Potchefstroom, Nicola van Schalkwyk, Timari Jonker, Carlie du Plooy en Cara Hulley, is gekies ...
Tokkies van Potchefstroom is trots op Antonie Labuschagne en Maarten Jonker wat gekies vir Noordwes se o/13-seunshokkiespan. Vlnr: Antonie Labuschagne ...
Ses van Laerskool Mooirivier se hokkiespelers, Elri Koornhof, Anzel du Plooy, Bridgette Holden-Smith, Mari-Louise van Zyl, Angelique van der Westhuizen ...
Vier o/13-rugbyspelers van Laerskool Mooirivier, Ewald Jansen, Ronaldo Duarte, Lhuan-dré Pretorius en Jean Groenewald, is gekies vir die Luiperdspan. Baie ...
Tokkies is trots op hul vyf o/12-rugbyspelers wat gekies is vir die Luiperdspan. Voor vlnr: Oarabile Tselane, Henré Nel en ...
Schools That Rock is a young company, we are looking forward to a very bright future in serving the schools and learners of South Africa.
© 2023 Schools that Rock - Developed by Volt Africa.
© 2023 Schools that Rock - Developed by Volt Africa.