)
Schools That Rock gesels met Jurie Coetzee, Hoofseun van Hoërskool Keimoes

Schools That Rock vra ‘n paar vrae aan Jurie Coetzee, Hoofseun van Hoërskool Keimoes in die Noord-Kaap. Vraag: Hoe sien jy die invloed van die Covid19 virus op ons land? Dit het…

Hoërskool Keimoes se leiers vir 2017

Agter van links na regs is: Juandre Van Rooi, Romi Kock, JC Maasdorp, Keenan Green, Stephanie Meyer, Ethan Wells en Veronique Esterhuizen. Middel: William Majiedt, Minette Losper, Trestan Du Plessis,…

H/S Keimoes se atlete presteer uitstekend.

Tydens die pas afgelope distriks- en provinsiale atletiekkampioenskappe het H/S Keimoes se atlete besonders goed gevaar. Altesaam nege atlete het aan die Noordkaapse Provinsiale kampioenskappe in Kimberley gaan deelneem. Hulle…

Hoërskool Keimoes onnie behaal 3 de plek in provinsie

H/S Keimoes en sy gemeenskap is baie trots op Mnr Nathan Du Plessis, wie `n 3de plek behaal het vir Geskiedenis in die 2016 Nasionale Senior Sertifikaat eksamen. Mnr Du…

Hoërskool Keimoes se omgee-projek help die minderbevoorregte leerders

Twee opvoeders, Juf Marinda Coetzee en Juf Ilse Kotze, te same met van die senior leerders by die skool,het die nood raakgesien en besluit genoeg is genoeg.  Baie leerders kom…

Hoërskool Keimoes vier “Afrikaners is plesierig” kultuuraand.

[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text” background_layout=”light” text_orientation=”left” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”] Hoërskool Keimoes het op Donderdagaand 2 Februarie 2017 `n wonderlike Kultuuraand deur die leerders aangebied in die skoolsaal. Met ‘n…

Hoërskool Keimoes verwelkom hul nuwe onnies

Die volgende drie opvoeders het hulle die jaar by die skool aangesluit: Hulle is van links Juffrou Alicia Kuhn, wie verantwoordelik is vir Natuurwetenskappe (Gr 9) en Fisiese Wetenskappe (Gr…

Hoërskool Keimoes se matrieks lewer kwaliteit uitslae!

Die matriekklas van Hoërskool Keimoes van 2016 het baie goeie uitslae behaal. Die skool het met meer as 12% verbeter teenoor 2015 se uitslae. Alhoewel hulle nie die 90% waarop…

Suné Robertson by die Matriekafskeid

Suné Robertson, deftig uitgevat, by die pragmotor tydens die

Aldine Adams – Hoofdogter by Keimoes Hoërskool Matriekafskeid

Op die foto bo is Aldine Adams, hoofdogter van die Hoërskool Keimoes, in haar pragtige uitrusting,

Elegante dames by Keimoes Hoërskool se Matriekafskeid

Irma Klaasen (links) en Sune Robertson (regs), beide matrikulante van die

Hoërskool Keimoes leerders toer na Burgestrandhuis

Die Gr 6 en 7 leerders van die Hoërskool Keimoes, het verlede week na