Die Gr 6 en 7 leerders van die Hoërskool Keimoes, het verlede week na die Burgestrandhuis getoer . Op die foto bo is hulle by die strandhuis, en op die foto onder is hulle by die hartmuseum by die Grootte Schuur hospitaal.
Dit is `n twee-jaarlikse toer wat ons leerders die geleentheid gee om die Kaap en omgewing te sien.
Become a Sponsor