)

Hoërskool Keimoes onnie behaal 3 de plek in provinsie

H/S Keimoes en sy gemeenskap is baie trots op Mnr Nathan Du Plessis, wie `n 3de plek behaal het vir Geskiedenis in die 2016 Nasionale Senior Sertifikaat eksamen. Mnr Du Plessis het `n 100% slaagsyfer behaal, asook vier leerders wie bo 80% presteer het en vyf bo 70%. Hy skryf dit toe aan baie harde werk, goeie dissipline en `n passie vir sy vak. Hy sê die feit dat hy ook `n kranige Comrades-marathon deelnemer is, dra grotendeels daartoe by dat hy sy leerders kan motiveer om aan te hou om goed te presteer.

Op die foto verskyn Mnr Nathan Du Plessis (in die middel) saam met van die amptenare van die Departement van Onderwys, Mnr Pharasi (links) die hoof van onderwys in die provinsie, en Dr MI Ishmail (regs van Mnr Du Plessis), Adjunk Direkteur- Generaal van NK Onderwys.

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal