)
Fast 5 Netbal – Erries speel doelgerigte Netbal

Fast 5 Netbal. Vier van Hoërskool Ermelo se Fast 5 netbal spanne het Saterdag, 27 Augustus, aan die Fast 5-toernooi te Hoërskool Middelburg deelgeneem. Die spanne het goeie netbal gespeel…

Nasionale Radikale Redenaars – Madri van Niekerk kwalifiseer

Nasionale Radikale Redenaars. Madri van Niekerk, graad 8-leerder van Hoërskool Ermelo, kwalifiseer vir die Nasionale Radikale Redenaars-kompetisie. Dit vind plaas op 22 Oktober in Boksburg. Slegs een leerder per item…

Interdistrikte Tennis – EHS-tennisspelers gekies vir Interdistrikte span

Interdistrikte Tennis. Verskeie Erries is in 2022 gekies vir die Interdistrikte-tennisspan: Mariska van Biljon (o.19), Madri van Niekerk, Wianke Cloete, Elizma Swart en Dick Rouillard (o.15). Vanaf 26 tot 28…

Hoëveld Tennisliga – Errie-tennisspelers as Mpumalangawenners gekroon

Hoëveld Tennisliga. Vyf van die agt tennisspanne van Hoërskool Ermelo het aan die Mpumalanga-uitspele deelgeneem. Hierdie leerders was almal wenners van die Hoëveld-tennisliga. Erries se vierdespan dogters het tydens die…

Mpumalanga Landloop – Hoërskool Ermelo atlete in span

Mpumalanga Landloop. Tydens die Mpumalanga landloop-kampioenskap het die Errie-atlete goeie uitslae behaal. Esmari Kloppers eindig vierde in dogters o.15 en Bongmusa Vilakazi eindig derde in Seuns o.17. Ook is daar…

Las Vegas Bal – Erries geniet ‘n Nelsiebal weer na twee jaar

Las Vegas Bal. Na twee jaar was Hoërskool Ermelo se Nelstehuis meer as gereed om ’n Nelsiebal te hou en die Erries het die sosiale geleentheid met beide hande en…

Errie-Suprème – Hoërskool Ermelo bak saam met Capital Hotel School

Errie-Suprème. Op 17 en 18 Augustus het die EHS-gasvryheidsleerders die geleentheid gehad om nuwe vaardighede aan te leer. Erries se graad 10, 11 en 12 leerders het die voorreg gehad…

Mpumalanga Skiet – Erries gekies vir span

Mpumalanga Skiet. Hoërskool Ermelo se skuts het aan die Mpumalanga Skiet finaal deelgeneem. Tydens die kompetisie het die Erries goeie tellings geskiet: Pieter de Beer skiet 1373 Dehandri Morkel skiet…