)
Landloopdag – HoĆ«rskool Rustenburg

Landloopdag. In samewerking met HoĆ«rskool Rustenburg se Old Boys het RHS op 24 Julie ā€˜n onvergeetlike en diverse landloopbyeenkoms aangebied. Die NWN-skole se vriendskaplike landloopbyeenkoms het ’n rekordgetal deelnemers opgelewer.…

Tienertoneeltalent – Durban ATKV-Streeksfees

Tienertoneeltalent. Die 60ste ATKV-Tienertoneel het vandeesweek in Durban afgeskop en het simbioties feesgevier. Nie minder nie as 281 tieners het in tien produksies hul stories simbioties op die Playhouse Theatre-verhoog…

Noordwes Boogskiet Kampioenskappe – Bergsig Akademie

Noordwes Boogskiet Kampioenskappe. Bergsig Akademie se boogskietspan het deelgeneem aan die Noordwes Boogskiet Kampioenskappe. Die span het goed presteer en het ’n algehele 1ste plek behaal het as Noordwes Kampioene…

Interskole boogskiet kompetisie – HoĆ«rskool Wesvalia

Interskole boogskiet kompetisie. HoĆ«rskool Wesvalia, Klerksdorp, se boogskutters het aan die Interskole boogskiet kompetisie – HoĆ«rskool Wesvalia deelgeneem wat by Laerskool Rustenburg aangebied is. Die Provinsiale Kampioenskappe vind ook op…

World Junior Squash Championships – Potchefstroom Gimnasium

World Junior Championships. Potchefstroom Gimnasium leerder, Bianke Pienaar, is oppad vir die World Junior Championships in Houston, Texas. Bianka verteenwoordig Suid-Afrika by diĆ© muurbaltoernooi. Die kampioenskappe duur vanaf 12 tot23…

Ussa-hokkietoernooi – SekondĆŖre Meisieskool Oranje

Ussa-hokkietoernooi. Dit het gewemel van oud-Oranjes by vandeesweek se Ussa-hokkietoernooi in Johannesburg waar 8 van hulle hul universiteitspan verteenwoordig het. Tuks met ElnĆ© Lourens in hul midde, het NWU met…

Telkom National Netball Champs – Potchefstroom Gimnasium

Telkom National Netball Champs. Drie netbalspelers van Potchefstroom Gimnasium, Twayne Maartens (o.17), Christi-Mari Coetzee (o.18) en IlanĆ© Moolman is, na die Telkom National Netball Champs, gekies as deel van die…

Super 12 Laerskole Krieket – Laerskool Rustenburg

Super 12 Laerskole Krieket. Laerskool Rustenburg se krieketspelers het puik presteer by die Super 12 Laerskole Krieket. Larries is besonder trots op die volgende spelers vir hul uitsonderlike bydraes: Meer…

NWU Winter Krieket Toernooi – HoĆ«rskool Wesvalia

NWU Winter Krieket Toernooi. Wesvalia se eerste krieketspan het aan die NWU Winter Krieket Toernooi deelgeneem vanaf 25 tot 28 Junie in Potchefstroom Dag 1 – 2 x 20/20 Beurte…

Telkom Netbal Kampioenskap – HoĆ«rskool Wesvalia

Telkom Netbal Kampioenskap. Sewe o.18 netbalspelers van HoĆ«rskool Wesvalia, Klerksdorp, is deel van die Noordwes Netbalspan. Die span neem hierdie week deel aan die Telkom Netbal Kampioenskap. Wesvalia se sewe…

Noordwes Junior Tennis-toernooi – Welkom Gimnasium

Noordwes Junior Tennis-toernooi. Twee tennisspelers van Welkom Gimnasium, HenrĆ© Rossouw en Mieke Erasmus, is gekies om vanaf 21 tot 23 Junie aan die Noordwes Junior Tennis-toernooi (NWJT) deel te neem.…

African Youth Chess Championships – Grenville High School

African Youth Chess Championships – Grenville High School chess learner, Brimarion Goliath will participate in the African Youth Chess Championships. It will take place from 15 to 23 June in…

Northwest Netball – Curro Klerksdorp

Northwest Netball. Curro Klerksdorp learner, Kutlwano Atlhopheng, has been selected to represent the Northwest Province under 14 A Netball team at the Inter Provincial Netball Tournament in Boksburg from 16…

North West Hockey – Curro Klerksdorp

North West Hockey. Fifteen learners from Curro Klerksdorp received North West Colours. More school news: https://schoolsthatrocksa.co.za https://curro.co.za Photos supplied

Thought for the week – Gedagte vir die week

Thought for the week. Physical bodies and external glory/ God is by ons, al kry ons swaar. https://schoolsthatrocksa.co.za

Luiperds Bosveld Rugbyspan – HoĆ«rskool Rustenburg

Luiperds Bosveld Rugbyspan. Ses rugbyspelers van HoĆ«rskool Rustenburg is ingesluit in die o.15 Luiperds Bosveld Rugbyspan, Potchefstroom. Meer skolenuus: https://schoolsthatrocksa.co.za https://hsrtb.co.za/ Foto’s verskaf

Noordwes Netbalkampioenskappe – HoĆ«rskool Rustenburg

Noordwes Netbalkampioenskappe. HoĆ«rskool Rustenburg se netbalspanne het aan die Noordwes Netbalkampioenskappe deelgeneem. Al vyf netbalspanneĀ  gaan nou na die SA Netbalkampioenskappe toe! Die Rusties is óók die enigste skool in…

Thought for the week – Gedagte vir die week

Thought for the week – Gedagte vir die week.Ā Why are you cast down, o my soul?Ā  My Rots, hoekom het U my vergeet?

Netbal SA’s – Potchefstroom Gimnasium twee spanne na SA’s

Netbal SA’s. Potchefstroom Gimnasium se 1ste netbalspan en die o.17A span gaan Netbal SA’s toe – en hulle verdien dit! Gimmies se eerste netbalspan is vandag, Saterdag 1 Junie, as…

Netbal Kaptein – Zanique Krauze HoĆ«r Volkskool Potchefstroom

Netbal Kaptein. Ek het begin netbal speel in Graad 1. Toe was ek sewe jaar oud. Ek is werklik passievol oor netbal. Dit is ā€˜n spansport en het ā€˜n manier…

Rugbykaptein – Dewald Groenewaldt HoĆ«r Volkskool Potchefstroom

Rugbykaptein. In ons gewilde reeks oor sport kapteins, geselsĀ Schools That Rock vandag met Dewald Groenewaldt. Dewald is die 1ste Rugbyspan Kaptein van HoĆ«r Volkskool Potchefstroom. Vandag druk Dewald die sewende…

Hokkie Kaptein – Jander Cordier van HoĆ«r Volkskool Potchefstroom

Hokkie Kaptein. In ons gewilde reeks oor sportkapteins, geselsĀ Schools That Rock vandag met HoĆ«r Volkskool Potchefstroom se kaptein van die 1ste seuns hokkiespan, Jander Cordier. Jander behaal die veertiende doel…

Netball District School Championships – Grenville High School

Netball District School Championships. Grenville High School U15 netball girls participated at theĀ  Netball District School Champions held at Bergsig Academics, Rustenburg. Grenville’s U15 netball team finished third and will…

Hokkie Kaptein – Ontmoet Jani Swart van HoĆ«r Volkskool Potch

Hokkie Kaptein. In ons gewilde reeks oor sportkapteins, geselsĀ Schools That Rock vandag met HoĆ«r Volkskool Potchefstroom se kaptein van die 1ste dogters hokkiespan, Jani Swart. Jani behaal die vyftiende doel…

Preparing for final exams – A 5-month guide for Matric Students

Preparing for final exams.Ā Matric students from the Class of 2024 have roughly five months left to prepare for their final exams. While this is a tight timeframe for those who…

Grenville rules the Runway!

Grenville rules the runway! Katlego Moyo, Grenville High School’s own Mr Grenville 2024 has been crowned as Mr Platinum High School of 2024. The event took place on the 1st…

Noordwes Skole Hokkie – HoĆ«rskool Wesvalia

Noordwes Skole Hokkie. Sestien leerders van HoĆ«rskool Wesvalia is in die onderskeie Noordwes-hokkiespanne ingesluit volgens hul onderskeie ouderdomme O.14 Spelers O.16 Spelers O.18 Spelers Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://wesvaliahs.co.za/ Foto’s verskaf

Noordwes Hokkiespanne – Potchefstroom Gimnasium

Noordwes Hokkiespanne. Om 39 Gimmie-hokkiespelers in Noordwes hokkiespanne te hĆŖ, is ’n groot prestasie! Dit spreek van Gimmies se hokkie-uitnemendheid, dissipline en goeie afrigting. O.14A Meisie-spelers: O.14B Meisie-spelers: O.16A Meisie-spelers:…

Rustenburg Platinum Soccer Series – Grenville High School

Rustenburg Platinum Soccer Series. The First Team Soccer Girls from Grenville High School in Rustenburg are Officially RPS, Rustenburg Platinum Soccer Series Champions. The team members are Karabo Mokone (Captain),…

SA “Kickboxing” kampioenskappe – Potchefstroom Gimnasium

SA “Kickboxing” kampioenskappe. Ses leerders van Potchefstroom Gimnasium het vanaf 25 tot 28 April aan die SA Kickboxing kampioenskappe deelgeneem. Hulle het baie goed presteer en die volgende prestasies behaal”…

Noordwes Bergfietsry – HoĆ«rskool Rustenburg

Noordwes Bergfietsry. Vier leerders van HoĆ«rskool Rustenburg is verkies tot die Noordwes Bergfietsry span. Hierdie Rusties gaan elkeen in hul individuele kategorieĆ« by XCM en XCO die geleentheid kry om…

NWU Hokkie prestige reeksfinale – HoĆ«rskool Rustenburg

NWU Hokkie prestige reeksfinale. Tydens die NWU Hokkie prestige-reeksfinale speel die Rusties se eerste seunshokkiespan teen Potch Gimmies vir posisie 1 en 2. Die Rusties het Potch Gimmies aangevat in…

SA Skole Swemkampioenskappe 2024 – Bergsig Akademie

SA Skole Swemkampioenskappe 2024. Gedurende die SA Skole Swemkampioenskappe 2024 wat vanaf 19 – 23 April in Gqeberha plaasgevind het, het Naldo Kock, leerder van Bergsig Akademie, Noordwes verteenwoordig en…

Leopard Trials – Curro Klerkdorp represented

Leopard Trials. Two learners from Curro Klerksdorp, Emman Nyachuru and Brendon Bwerinofa, have been selected to represent Kosh (Klerksdorp, Orkney, Stilfontein and Hartebeesfontein) at the Leopard Trials on 3 and…

North West Provincial Netball – Grenville High School

North West Provincial Netball. Five learners from Grenville High School, Rustenburg, qualified for North West Provincial Netball teams.Ā  More school news: https://schoolsthatrock.co.za https://grenvillehigh.co.za/ Photo supplied

Mnr en Mej Gimmie – Potchefstroom Gimnasium

Mnr en Mej Gimmie. Potchefstroom Gimnasium stel hiermee hul sewentien finaliste van Mnr & Mej Gimmie voor. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://gimmies.co.za/ Foto’s verskaf

NWU Prestige Sportreeks – Potchefstroom Gimnasium

NWU Prestige Sportreeks. Gimmies het ver gereis om teen HoĆ«rskool Pietersburg kragte te meet in die NWU Prestige sportreeks. Hulle het meegeding in rugby, tennis, hokkie en netbal. Gimmies uitslae…