NWU Prestige Sportreeks. Gimmies het ver gereis om teen Hoërskool Pietersburg kragte te meet in die NWU Prestige sportreeks. Hulle het meegeding in rugby, tennis, hokkie en netbal.
Gimmies uitslae teen Hoërskool Pietersburg:
Tennis
- Die junior span: Gimmies wen 54-9
- Senior span : Gimmies wen 44-19
Seuns-hokkie
- O.14A wen 6-0
- O.16A verloor 0-2
- !ste Span wen 3-2
Dogters-hokkie
- O.14A verloor 0-2
- O.14B verloor 0-3
- O.15A speel gelykop 1-1
- O.15B wen 2-1
- O.16A verloor 0-3
- O.16B wen 2-1
- 1ste Span verloor 0-1
- 2de Span wen 3-0
Netbal
- O.14A verloor 10-29
- O.14B verloor 11-23
- O.14C verloor 5-25
- O.15Averloor 21-24
- O.15B verloor 6-16
- O.15C verloor 8-20
- O.16A verloor 13-31
- O.16B verloor 10-28
- O.17A wen 29-18
- 1ste Span wen 29-14
- 2de Span verloor 15-27
- 3de Span wen 14-10
Rugby
- O.14A verloor 6-43
- O.14B verloor 3-42
- O.15A verloor 0-54
- O.15B verloor 0-55
- O.16A verloor 3-38
- O.16B verloor 0-50
- 1ste Span verloor18-19
- 2de Span verloor 7-15
- 3de Span verloor 5-12
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf