Noordvaal Hokkietoernooi 2024 – Bergsig Akademie
Noordvaal Hokkietoernooi 2024. Bergsig Akademie, Rustenburg, is supertrots op hul 0.16 hokkiedogters wat uitnemend presteer het tydens hierdie jaar se Noordvaal Hokkietoernooi 2024 Kampioenskappe. Hulle maak geskiedenis en stap weg…
Landloopdag – Hoërskool Rustenburg
Landloopdag. In samewerking met Hoërskool Rustenburg se Old Boys het RHS op 24 Julie ‘n onvergeetlike en diverse landloopbyeenkoms aangebied. Die NWN-skole se vriendskaplike landloopbyeenkoms het ’n rekordgetal deelnemers opgelewer.…
Tienertoneeltalent – Durban ATKV-Streeksfees
Tienertoneeltalent. Die 60ste ATKV-Tienertoneel het vandeesweek in Durban afgeskop en het simbioties feesgevier. Nie minder nie as 281 tieners het in tien produksies hul stories simbioties op die Playhouse Theatre-verhoog…
Gedagte vir die week – Thought for the week
Gedagte vir die week. Gebed van Paulus vir die Efesiërs. Christ’s love for us.
Noordwes Boogskiet Kampioenskappe – Bergsig Akademie
Noordwes Boogskiet Kampioenskappe. Bergsig Akademie se boogskietspan het deelgeneem aan die Noordwes Boogskiet Kampioenskappe. Die span het goed presteer en het ’n algehele 1ste plek behaal het as Noordwes Kampioene…
Interskole boogskiet kompetisie – Hoërskool Wesvalia
Interskole boogskiet kompetisie. Hoërskool Wesvalia, Klerksdorp, se boogskutters het aan die Interskole boogskiet kompetisie – Hoërskool Wesvalia deelgeneem wat by Laerskool Rustenburg aangebied is. Die Provinsiale Kampioenskappe vind ook op…
Thought for the week – Gedagte vir die week
Thought for the week. Asa destroys the Idols in Judah/ Die godsdienstige hervormings.
World Junior Squash Championships – Potchefstroom Gimnasium
World Junior Championships. Potchefstroom Gimnasium leerder, Bianke Pienaar, is oppad vir die World Junior Championships in Houston, Texas. Bianka verteenwoordig Suid-Afrika by dié muurbaltoernooi. Die kampioenskappe duur vanaf 12 tot23…
Gedagte vir die week/ Thought for the week
Gedagte vir die week. Jesus gaan na sy Vader toe/ The way, the truth, and the life
Telkom National Netball Champs – Potchefstroom Gimnasium
Telkom National Netball Champs. Drie netbalspelers van Potchefstroom Gimnasium, Twayne Maartens (o.17), Christi-Mari Coetzee (o.18) en Ilané Moolman is, na die Telkom National Netball Champs, gekies as deel van die…
Super 12 Laerskole Krieket – Laerskool Rustenburg
Super 12 Laerskole Krieket. Laerskool Rustenburg se krieketspelers het puik presteer by die Super 12 Laerskole Krieket. Larries is besonder trots op die volgende spelers vir hul uitsonderlike bydraes: Meer…
NWU Winter Krieket Toernooi – Hoërskool Wesvalia
NWU Winter Krieket Toernooi. Wesvalia se eerste krieketspan het aan die NWU Winter Krieket Toernooi deelgeneem vanaf 25 tot 28 Junie in Potchefstroom Dag 1 – 2 x 20/20 Beurte…
Thought for the week – Gedagte vir die week
Thought for the week. A Psalm of David/ ‘n Lied wat aan Dawid opgedra is.
Telkom Netbal Kampioenskap – Hoërskool Wesvalia
Telkom Netbal Kampioenskap. Sewe o.18 netbalspelers van Hoërskool Wesvalia, Klerksdorp, is deel van die Noordwes Netbalspan. Die span neem hierdie week deel aan die Telkom Netbal Kampioenskap. Wesvalia se sewe…
Thought for the week – Gedagte vir die week
Thought for the week. Give thanks to the Lord/Â Let op die Here se dade van trou
Gedagte vir die week/ Thought for the week
Gedagte vir die week. Nogtans bly ek hoop/ An individual’s complaint. https://schoolsthatrocksa.co.za
African Youth Chess Championships – Grenville High School
African Youth Chess Championships – Grenville High School chess learner, Brimarion Goliath will participate in the African Youth Chess Championships. It will take place from 15 to 23 June in…
Northwest Netball – Curro Klerksdorp
Northwest Netball. Curro Klerksdorp learner, Kutlwano Atlhopheng, has been selected to represent the Northwest Province under 14 A Netball team at the Inter Provincial Netball Tournament in Boksburg from 16…
Thought for the week – Gedagte vir die week
Thought for the week. Physical bodies and external glory/ God is by ons, al kry ons swaar. https://schoolsthatrocksa.co.za
Luiperds Bosveld Rugbyspan – Hoërskool Rustenburg
Luiperds Bosveld Rugbyspan. Ses rugbyspelers van Hoërskool Rustenburg is ingesluit in die o.15 Luiperds Bosveld Rugbyspan, Potchefstroom. Meer skolenuus: https://schoolsthatrocksa.co.za https://hsrtb.co.za/ Foto’s verskaf
Noordwes Netbalkampioenskappe – Hoërskool Rustenburg
Noordwes Netbalkampioenskappe. Hoërskool Rustenburg se netbalspanne het aan die Noordwes Netbalkampioenskappe deelgeneem. Al vyf netbalspanne gaan nou na die SA Netbalkampioenskappe toe! Die Rusties is óók die enigste skool in…
Thought for the week – Gedagte vir die week
Thought for the week – Gedagte vir die week. Why are you cast down, o my soul? My Rots, hoekom het U my vergeet?
Netbal SA’s – Potchefstroom Gimnasium twee spanne na SA’s
Netbal SA’s. Potchefstroom Gimnasium se 1ste netbalspan en die o.17A span gaan Netbal SA’s toe – en hulle verdien dit! Gimmies se eerste netbalspan is vandag, Saterdag 1 Junie, as…
Gedagte vir die week. Thought for the week
Gedagte vir die week. Die Christelike lewenswandel/ How Christians should live.
Netbal Kaptein – Zanique Krauze Hoër Volkskool Potchefstroom
Netbal Kaptein. Ek het begin netbal speel in Graad 1. Toe was ek sewe jaar oud. Ek is werklik passievol oor netbal. Dit is ‘n spansport en het ‘n manier…
Rugbykaptein – Dewald Groenewaldt Hoër Volkskool Potchefstroom
Rugbykaptein. In ons gewilde reeks oor sport kapteins, gesels Schools That Rock vandag met Dewald Groenewaldt. Dewald is die 1ste Rugbyspan Kaptein van Hoër Volkskool Potchefstroom. Vandag druk Dewald die sewende…
Hokkie Kaptein – Jander Cordier van Hoër Volkskool Potchefstroom
Hokkie Kaptein. In ons gewilde reeks oor sportkapteins, gesels Schools That Rock vandag met Hoër Volkskool Potchefstroom se kaptein van die 1ste seuns hokkiespan, Jander Cordier. Jander behaal die veertiende doel…
Netball District School Championships – Grenville High School
Netball District School Championships. Grenville High School U15 netball girls participated at the Netball District School Champions held at Bergsig Academics, Rustenburg. Grenville’s U15 netball team finished third and will…
Hokkie Kaptein – Ontmoet Jani Swart van Hoër Volkskool Potch
Hokkie Kaptein. In ons gewilde reeks oor sportkapteins, gesels Schools That Rock vandag met Hoër Volkskool Potchefstroom se kaptein van die 1ste dogters hokkiespan, Jani Swart. Jani behaal die vyftiende doel…
Preparing for final exams – A 5-month guide for Matric Students
Preparing for final exams. Matric students from the Class of 2024 have roughly five months left to prepare for their final exams. While this is a tight timeframe for those who…
Thought for the week/ Gedagte vir die week
Thought for the week. Don’t think about the past/ Kyk ek gaan iets nuuts doen.
Grenville rules the Runway!
Grenville rules the runway! Katlego Moyo, Grenville High School’s own Mr Grenville 2024 has been crowned as Mr Platinum High School of 2024. The event took place on the 1st…
Noordwes Skole Hokkie – Hoërskool Wesvalia
Noordwes Skole Hokkie. Sestien leerders van Hoërskool Wesvalia is in die onderskeie Noordwes-hokkiespanne ingesluit volgens hul onderskeie ouderdomme O.14 Spelers O.16 Spelers O.18 Spelers Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://wesvaliahs.co.za/ Foto’s verskaf
Gedagte vir die week/ Thought for the week
Gedagte vir die week. Die Here Antwoord/ Honour the Lord. Psalms 34:19,20
Noordwes Hokkiespanne – Potchefstroom Gimnasium
Noordwes Hokkiespanne. Om 39 Gimmie-hokkiespelers in Noordwes hokkiespanne te hê, is ’n groot prestasie! Dit spreek van Gimmies se hokkie-uitnemendheid, dissipline en goeie afrigting. O.14A Meisie-spelers: O.14B Meisie-spelers: O.16A Meisie-spelers:…
Rustenburg Platinum Soccer Series – Grenville High School
Rustenburg Platinum Soccer Series. The First Team Soccer Girls from Grenville High School in Rustenburg are Officially RPS, Rustenburg Platinum Soccer Series Champions. The team members are Karabo Mokone (Captain),…
SA “Kickboxing” kampioenskappe – Potchefstroom Gimnasium
SA “Kickboxing” kampioenskappe. Ses leerders van Potchefstroom Gimnasium het vanaf 25 tot 28 April aan die SA Kickboxing kampioenskappe deelgeneem. Hulle het baie goed presteer en die volgende prestasies behaal”…
Thought for the week/ Gedagte vir die week
Thought for the week. The joy of forgiveness. U het my skuld vergewe
Noordwes Bergfietsry – Hoërskool Rustenburg
Noordwes Bergfietsry. Vier leerders van Hoërskool Rustenburg is verkies tot die Noordwes Bergfietsry span. Hierdie Rusties gaan elkeen in hul individuele kategorieë by XCM en XCO die geleentheid kry om…
Gedagte vir die week/ Thought for the week
Gedagte vir die week. Twee vaar beter as een/ It is better to have a friend.
NWU Hokkie prestige reeksfinale – Hoërskool Rustenburg
NWU Hokkie prestige reeksfinale. Tydens die NWU Hokkie prestige-reeksfinale speel die Rusties se eerste seunshokkiespan teen Potch Gimmies vir posisie 1 en 2. Die Rusties het Potch Gimmies aangevat in…
SA Skole Swemkampioenskappe 2024 – Bergsig Akademie
SA Skole Swemkampioenskappe 2024. Gedurende die SA Skole Swemkampioenskappe 2024 wat vanaf 19 – 23 April in Gqeberha plaasgevind het, het Naldo Kock, leerder van Bergsig Akademie, Noordwes verteenwoordig en…
Leopard Trials – Curro Klerkdorp represented
Leopard Trials. Two learners from Curro Klerksdorp, Emman Nyachuru and Brendon Bwerinofa, have been selected to represent Kosh (Klerksdorp, Orkney, Stilfontein and Hartebeesfontein) at the Leopard Trials on 3 and…
North West Provincial Netball – Grenville High School
North West Provincial Netball. Five learners from Grenville High School, Rustenburg, qualified for North West Provincial Netball teams. More school news: https://schoolsthatrock.co.za https://grenvillehigh.co.za/ Photo supplied
Gedagte vir die week/ thought for the week
Gedagte vir die week. God oor nederigheid/ True Humility.
Thought for the week/ Gedagte vir die week
Thought for the week. A letter to the exiles/ Jeremia se brief aan ballinge.
Mnr en Mej Gimmie – Potchefstroom Gimnasium
Mnr en Mej Gimmie. Potchefstroom Gimnasium stel hiermee hul sewentien finaliste van Mnr & Mej Gimmie voor. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://gimmies.co.za/ Foto’s verskaf
NWU Prestige Sportreeks – Potchefstroom Gimnasium
NWU Prestige Sportreeks. Gimmies het ver gereis om teen Hoërskool Pietersburg kragte te meet in die NWU Prestige sportreeks. Hulle het meegeding in rugby, tennis, hokkie en netbal. Gimmies uitslae…
Gedagte vir die week/ Thought for the week
Gedagte vir die week. Die Christen se wapenrusting/ The fight against evil
South African Schools Athletics – Bergsig Academy
South African Schools Athletics. Seven athletes from Bergsig Academy, Rustenburg, are representing North West Province at the SASA (South African Schools Athletics) National Championship! It takes place from 2 to…




































