)
Die Goue Medalje-funksie – Hoërskool Goudveld atlete vereer

Die Goue Medalje-funksie. Baie geluk aan twee van ons uitstaande atlete wat tydens die Goue Medalje-funksie by Lavender Hill Country Estate in Bethlehem vereer is vir hul merkwaardige prestasies in…

Goue Medalje Funksie – Hoërskool Fichardtpark atlete vereer

Goue medalje Funksie. 🏅 Hoërskool Fichardpark – Vrystaat Atletiek Goue Medalje Verenigingsfunksie. Drie van Hoërskool Fichardtpark se uitmuntende Fichie-atlete is tydens die Vrystaat Atletiek Goue Medalje Verenigingsfunksie vir hul puik…

C.H.A.D. Dansskool – Hoërskool SPS Brandfort leerder presteer

C.H.A.D. Dansskool. Hoërskool SPS Brandfort vier talent en prestasie! 🎉 Baie geluk aan Elbé Pienaar, ’n leerder van Hoërskool SPS Brandfort, wat tydens die prysuitdeling by C.H.A.D. Dansskool uitmuntende erkenning…

Biblioteekleiers 2026 – Primêre Meisieskool Oranje trotse oomblik

Biblioteekleiers 2026. Met groot trots kondig Primêre Meisieskool Oranje die nuwe Biblioteekleiers vir 2026 aan! Hierdie ses dogters het uitgestaan deur hul liefde vir boeke, hul verantwoordelikheid en hul bereidwilligheid…

Graad 7’s Groet – Grey Kollege Primêr groet die manne

Graad 7’s Groet. Grey Kollege Primêr het vandag, 21 November 2025, hul primêre skoolloopban afgesluit. Dit was ’n dag waar emosie moontlik goed verberg is – wie weet. Die skoolgemeenskap…

Eende vs Onnies – Primêre Meisieskool Oranje netbal en hokkie

Eende vs Onnies – Op Vrydag, 14 November, het Primêre Meisieskool Oranje se Graad 7 Eende die onderwysers, die Onnies, uitgedaag op die netbalbaan en hokkieveld. En glo dit as…

ATKV Uitklop-spelkompetisie 2025 – Grey Kollege Primêr presteer

ATKV Uitklop-spelkompetisie 2025. 🌟 Grey Kollege Primêr blink uit by ATKV Uitklop-spelkompetisie 2025. Grey Kollege Primêr in Bloemfontein het onlangs trots deelgeneem aan die ATKV Uitklop-spelkompetisie 2025. In die Afrikaans…

Rasieleiers 2026 – Hoërskool Sentraal kondig met trots aan

Rasieleiers 2026. Hoërskool Sentraal stel Rasieleiers vir 2026 bekend. Hoërskool Sentraal het met trots die aanstelling van hul Rasieleiers vir 2026 aangekondig. Die groep leerders, wat as rolmodelle en draers…

JF Atletiek byeenkoms – Primêre Skool Jordania atlete skitter

Foto, van links voor: Mienke Schoeman, Zian Rautenbach, Mardine Möller, Jahne Mostert en Zaylie du Plooy. 1e ry: Lumari de Klerk, AJ Olivier, Hanru de Lange, Mia Köhler, Yuvancka Botha,…

Tweekamp-Liga – Welkom Gimnasium trots op Shyenne Loubscher

Tweekamp-Liga. Welkom Gimnasium vier ’n kampioen! 🌟 Op 13 November het Shyenne Loubscher (17) met ongelooflike vasberadenheid en talent deelgeneem aan die Tweekamp-Liga in Kroonstad. Hierdie uitdagende kompetisie toets beide…

Wiskunde-week – Primêre Meisieskool Oranje styg uit

Wiskunde-week. Die Oranje Eendjies het van 3–7 November hul wiskunde-talent ten toon gestel tydens die skool se jaarlikse Wiskunde-week. Leerders het eers in hul klasse kragte gemeet en daarna die…

Ma-en-dogter 2025 – Primêre Meisieskool Oranje

Ma-en-dogter 2025. Ma-en-dogter oggend by Oranje Primêre Meisieskool. 🌸 Op Saterdag, 8 November, het die graad 7-leerders van Primêre Meisieskool Oranje, Bloemfontein ’n onvergeetlike Ma-en-dogter oggend beleef. Hierdie geleentheid was…

Vrystaat Potspel – Hoërskool Sentraal, Christiaan Els, in span

Vrystaat Potspel. Christiaan Els blink uit by Vrystaat Ope Mansproewe. Hoërskool Sentraal, Bloemfontein, kan met trots aankondig dat een van hul uitblinkers, Christiaan Els, die afgelope naweek aan die Vrystaat…

Trinity House Cricket Festival – Grey College Primary outstanding

Trinity House Cricket Festival. Grey College U9A Trinity House Cricket Festival Report. Match Results Opponent Result Margin Cornwill Hill Win 6 wickets Fairland Win 26 runs St Davids Loss 6…

Valsrivier Gala – Welkom Gymnasium School delighted

Valsrivier Gala. On 14 and 15 November 2025, the Gimmie swimmers made waves at the Valsrivier Gala in Kroonstad, bringing home glory, medals, and prize money! Against 10 competing clubs,…

Thought of the Week – Gedagte vir die Week

Thought of the Week – Gedagte vir die Week. The Lord is my shepherd; I have all that I need. Psalm 23 Die Here sorg vir my soos ‘n herder…

Meisieskoshuis Propvol Stories – Hoër Meisieskool Oranje

Meisieskoshuis propvol Stories – Hoër Meisieskool Oranje se Le Rouxhuis meisieskoshuis van vandag is ‘n meisieskoshuis propvol stories. Wanneer jy die swaar houtdeur van Le Rouxhuis oopmaak, voel dit asof…

Brill House Outreach – Grey College opens its heart to the needy

Brill House Outreach. Extending Warmth to the Community. Bloemfontein – Grey College proudly announces the compassionate outreach initiative led by Brill House. Demonstrating unity and generosity, the boys, prefects, staff,…

Round Robin Tennis Masters – Truida Kestel bars van trots

Round Robin Tennis Masters. Laerskool Truida Kestell is verheug om aan te kondig dat Cornel Ferreira as die wenner van die Round Robin Tennis Masters aangewys is. Die toernooi het…

Jim Fouché Uitnodigingsbyeenkoms – Truida Kestell Presteer

Jim Fouché Uitnodigingsbyeenkoms. 🏆 Laerskool Truida Kestell blink uit by Jim-Fouché uitnodigingsbyeenkoms. Laerskool Truida Kestell van Bethlehem het tydens die jaarlikse Jim-Fouché uitnodigingsbyeenkoms weereens bewys dat hulle ’n krag is…

Uitstaande Kultuurprestasies – Hoërskool Witteberg vereer

Uitstaande Kultuurprestasies. Wittebergers vereer deur Rapportryers. Vier uitmuntende leerders van Hoërskool Witteberg in Bethlehem is vereer vir hul besondere Uitstaande Kultuurprestasies en toewyding aan die bevordering van die Afrikaanse taal…

Karate Bushido Challenge – Hoërskool Jim Fouché skitter

Karate Bushido Challenge. Ansuri Nel, ’n trotse leerder van Hoërskool Jim Fouché, het op 8 November aan die Karate Bushido Challenge deelgeneem in die Kadette 14–15 jaar afdeling. Sy het…

Allegretto Interprovinsiale Eisteddfod – Hoërskool Witteberg skitter

Allegretto Interprovinsiale Eisteddfod. 🎶 Wittebergkoor verower nasionale eer. Hoërskool Witteberg se koor het op 1 November aan die gesogte Allegretto Interprovinsiale Eisteddfod deelgeneem en is met trots gekroon as die…

Tweekamp-prestasie – Hoërskool Jim Fouché, AJ Theron 1ste

Tweekamp-prestasie. 🏆 Hoërskool Jim Fouché blink weereens uit in tweekamp. Op Woensdag, 5 November, het AJ Theron van Hoërskool Jim Fouché deelgeneem aan die Suidelike Vrystaat Liga 3 vir tweekamp.…

Karate-prestasie – Hoërskool Jim Fouché se Elvin Pienaar skitter

Karate-prestasie. Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein kan met trots terugkyk op ’n uitstaande prestasie deur Elvin Pienaar, leerder van Hoërskool Jim Fouché het op 8 November aan die Bushido Challenge…

Nasionale Swemkompetisie – Primêre Skool Naudeville

Nasionale Swemkompetisie – Primêre Skool Naudeville is ongelooflik trots op een van hul ster-leerders, Elle-Anne Roper in Graad 5. Elle-Anne is onlangs gekies vir die gesogte Vrystaat 4+1 swemspan. Hierdie…

Lente Atletiekkampioenskap – Trio Primêr presteer uitstekend

Lente Atletiekkampioenskap. Trio Primêr, Kroonstad, se atlete het met groot ywer en deursettingsvermoë deelgeneem aan die Lente Atletiekkampioenskap wat by Goble Park plaasgevind het. Die dag was lank en warm,…

Remembrance Day – Grey College Primary took part

Remembrance Day. Remembrance Day, also known as Poppy Day because of the symbol of the red remembrance poppy, was observed at Grey College Primary. The Grade 7 boys participated in…

Graad 12 Alpha Wiskunde – BVHS uiters trots op leerders

Bethlehem Voortrekker Hoërskool is verheug om die uitmuntende prestasie van die Graad 12 Alpha Wiskunde-klas van BVHS te deel. Ses leerders het die nasionale finale-eksamen geskryf en die klas het…

Saddle Seat Rider Champion – Eunice High School delighted

Saddle Seat Rider Champion. 🏆 Kiara Wolmarans (Grade 9) Shines at Free State Regional Show. Eunice High School is thrilled to celebrate the outstanding achievements of Kiara Wolmarans, a Grade…

Welkom Gymnasium – Welkom Gymnasium stands out

Otters Prestige Gala. Welkom Gymnasium Shines at Otters Prestige Gala. The Gimmie swimmers made waves at the prestigious Otters Gala this past weekend, 7 and 8 November. Gimmies showcased grit,…

Unisa Musiekeksamens – Truida Kestell Presteer

Unisa Musiekeksamens – Truida Kestell is baie trots op hulle musiekleerders. Hulle het uitstekend presteer in Unisa se Musiekeksamens in prakties en teorie. Hulle het hul talente en toewyding bewys…

SA U17 EPD Programme – Grey College included in programme

SA U17 EPD Programme. Grey College is proud to announce that two of its outstanding rugby talents, O’Ryan Kleyn and Lamla Mgedezi, have been selected to join the prestigious SA…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Eintlik kàn godsdiens ‘n mens baie ryk maak. 1Timoteus 6: 6-8 Thought of the Week – But godliness actually is a source of great gain…

Jim Fouché Prestige atletiekbyeenkoms – Grey College Primêr

Jim Fouché Prestige atletiekbyeenkoms. 🏅 Grey Kollege Primêr blink uit. Op Saterdag, 8 November, het Grey Kollege Primêr se talentvolle atlete met trots deelgeneem aan die gesogte Jim Fouché Prestige…

South African Math Olympiad – Grey College outstanding

South African Math Olympiad. Grey College is proud to congratulate our boys on their outstanding performance in the South African Mathematics Olympiad. Well done, gentlemen — your hard work and…

Moderne Pentathlon – Hoër Meisieskool Oranje

Moderne Pentathlon – Hoër Meisieskool Oranje is trots om aan te kondig dat vier van hul uitmuntende sportleerders gekies is om Suid-Afrika te verteenwoordig by die Moderne Pentathlon. Die Wêreldkampioenskap…

2025 Prysuitdeling Spesiale toekennings – Hoërskool Goudveld

2025 Prysuitdeling Spesiale toekennings. 🏆 Hoërskool Goudveld vier uitmuntendheid tydens 2025 Prysuitdeling. Gouties het tydens hul 2025 prysuitdeling spesiale toekenings aan leerders gemaak: Sportprestasies: Die skoolgemeenskap van Gouties is baie…

Nasionale Ambassadeur vir Allegretto – BVHS baie trots op Sunique

Nasionale Ambassadeur vir Allegretto. 🎉 BVHS vier Sunique Theron se uitsonderlike prestasie! BVHS is ongelooflik trots om aan te kondig dat Sunique Theron as ’n nasionale ambassadeur vir die Allegretto-kompetisie…

Mangaung se senior netbalspan – Hoër Meisieskool Oranje

Mangaung se senior netbalspan – Hoër Meisieskool Oranje is ongelooflik trots op Marianne Louw. Sy is ’n graad 12-leerder van Hoër Meisieskool Oranje. Marianne is slegs 17 jaar oud en…

Vaandeloorhandiging – Primêre Meisieskool Oranje sporthuise

Vaandeloorhandiging. Met trots en opgewondenheid het Primêre Meisieskool Oranje die jaarlikse Vaandeloorhandiging gevier – ’n hoogtepunt op hul kalender waar die skool die sporthuise vereer wat deur die jaar uitmuntend…

VCSV Hoofleiers 2026 – Hoërskool Trio kondig met trots aan

VCSV Hoofleiers 2026. Hoërskool TRIO is met groot trots en dankbaarheid verheug om hul VCSV-hoofleiers vir 2026 aan te kondig! Hierdie leiers is nie net akademies en karaktervol nie, maar…

Water Polo achievement – Grey College Superior results

Water Polo achievement. Björn Maree’s Outstanding Achievement in Water Polo. Grey College proudly congratulates Björn Maree on his exceptional selection to represent the Eastern Cape U/14 A Water Polo Team…

Leerderraad 2026 – Hoërskool SPS Brandfort maak trots bekend

Leerderraad 2026. Met groot trots kondig SPS Brandfort die verkiesing aan van die nuwe Leerderraad vir 2026. Hierdie groep uitstaande jong leiers is gereed om ’n verskil te maak en…

Aksie-Netbal – Jim Fouché trots op Tanisha Smith

Aksie-Netbal. 🏐 Hoërskool Jim Fouché, Bloemfontein, is trots om aan te kondig: Tanisha Smith is met trots gekies om deel te vorm van die Vrystaat o.16 aksie-netbalspan. Sy sal haar…

Basketball – Kearsney College superior results vs Westville Boys

Basketball. In a competitive fixture between Kearsney College (KZN) and Westville Boys’ High, spectators were treated to a game of contrasting momentum and strategic execution. Despite flashes of promise from…

Krieket Inter – Grey Kollege Primêr skitter teen Trinity House

Krieket Inter. 🏏 Grey College Primêr blink uit teen Trinity House in Interkrieket Saterdag, 1 November 2025. Grey College Primêr het Saterdag ’n indrukwekkende vertoning gelewer in hul interskole krieketwedstryde…

Graad R’e besoek Grootskool – Hoërskool Hoopstad

Graad R’e besoek Grootskool – Hoërskool Hoopstad, het vir ‘n dag soos ‘n mini dieretuin gevoel. Die Graad R’e het die grootskool besoek. En die Grootskool het geskud! Die Graad…

SPS Snel-Gala – St Dominic’s College, Welkom, outstanding

SPS Snel-Gala. Congratulations to Jordan Wiesner, Alexio Savvas, and Jovian Barnes for their exceptional performance at the SPS Snel-Gala, held in Brandfort on October 24th. Among the team’s impressive efforts,…

Skole Dogterskrieket – Hoërskool Witteberg Vrystaat kampioene

Skole Dogterskrieket. 🏏 Witteberg Dogterskrieketspan gekroon as Vrystaat-kampioene! 🏆 Die krieketheldinne van Hoërskool Witteberg het geskiedenis gemaak tydens die SAXX Vrystaat-uitspele! Met vasberadenheid, talent en spanwerk het hulle die veld…