)

ASA Kampioenskappe – Merensky Landbou Akademie

ASA Kampioenskappe – Merensky Landbou Akademie se Limpopo-atlete het hul staal gewys tydens die ASA (Atletiek Suid-Afrika) Kampioenskappe. Dit het op 27 en 28 Maart in Germiston plaasgevind. Die Blou en Goud is met trots verteenwoordig op nasionale vlak. Al die atlete het tydens die ASA Kampioenskappe puik prestasies gelewer teen die land se bestes.

Die uitslae was as volg:

  • Leandré de Lange – 5de in Driesprong en 14de in Hoogspring
  • JP Botha – 6de in Spiesgooi
  • Wynand Benadé – 12de in Spiesgooi

Hierdie uitslae bevestig die hoë standaard van atletiek by Merensky en die toewyding van die atlete en hul afrigters. Plasies is trots op elke deelnemer wat hul talent en deursettingsvermoë op die nasionale verhoog kom wys het.

Baie geluk aan al die atlete. Julle dra die Blou en Goud met trots en inspireer die volgende generasie Plasies om groot drome na te jaag!

Meer Skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.plasies.co.za/

Foto voorsien

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal