ASA Kampioenskappe – Merensky Landbou Akademie
ASA Kampioenskappe – Merensky Landbou Akademie se Limpopo-atlete het hul staal gewys tydens die ASA (Atletiek Suid-Afrika) Kampioenskappe. Dit het op 27 en 28 Maart in Germiston plaasgevind. Die Blou…
Plasies blink op tennisbaan – Merensky Landbou Akademie
Plasies blink op tennisbaan – Merensky Landbou Akademie het rede tot groot trots. Vyf van Plasies se talentvolle tennisspelers blink uit op die tennisbaan. Hulle is onlangs gekies om Limpopo…
Lima Skole Atletiekkampioenskap – Merensky Landbou Akademie
Lima Skole Atletiekkampioenskap. Merensky Landbou Akademie, Tzaneen, se atlete het op 15 Maart deelgeneem aan die LIMA Skole Atletiekkampioenskap wat by die Universiteit van Limpopo in Polokwane aangebied is. Die…
Jaarlikse Prysuitdeling 2024 – Welkom Volkskool
Jaarlikse Prysuitdeling. Met Welkom Volkskool se Jaarlikse Prysuitdeling 2024, het leerders skitterend presteer. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://welkomvolkskool.co.za/ Foto’s verskaf












