)

Skoleliga Fietswedren – Afrikaans Hoër Seunskool

Skoleliga FietswedrenAffies trap vorentoe in skoleliga-fietswedren

Verlede Saterdag was ’n dag van spoed , uithouvermoë en trotse prestasies by Afrikaans Hoër Seunskool, Pretoria. Vier en vyftig Affie-fietsryers het hul staal by die tweede CycleLab Skoleliga fietswedren gewys.

Die kompetisie het by HTS John Vorster plaasgevind, en Affies het weereens bewys hoekom hulle bo-aan die skole-punteleer pronk.

Hier volg ’n oorsig van die indrukwekkende individuele uitslae van die Skoleliga Fietswedren:

O.18:

  • Liam Page – Negende plek

O.17:

  • Liam Barnard – Sesde
  • Justin Deyzel – Twaalfde
  • Van Duyn Doyer – Vyftiende
  • Iddo Smith – Negentiende
  • Dillan Duffy – Een en twintigste
  • Pepler Engelbrecht – Vier en twintigste

O.16:

  • Jaco du Bruyn het ’n briljante eerste plek behaal
  • Sebastian Brits – Vyfdede
  • Leo Pienaar – Sesde
  • William Pienaar – Sewentiende

O.15:

  • Daimon Batteson – Derde
  • Dylan Kohlmeyer – Vierde
  • Liam Labuschagne – Negende
  • Roland-Franz Doyer – Negentiende
  • Tiaan Lemmens – Twintigste

O.14:

  • Wieko Strydom is met ’n gulde eerste plek bekroon
  • Christiaan Ross – Vyfde
  • Rikus de Bruin – Twaalfde
  • Wickus Hengst – Sewentiende
  • Buhrmann Doyer – 23ste
  • Markus Smit – Vyf en twintigste

Die Affie-span het nie net in getalle nie, maar ook in talent en spangees uitgeblink. Elke deelnemer het met toewyding en trots gejaag, en hul prestasies dra by tot die span se algehele oorheersing in die liga.

Hou so aan, manne – Affies bly tops op julle op en van die pad!

Skoleliga Fietswedren - Afrikaans Hoër Seunskool
Skoleliga Fietswedren - Afrikaans Hoër Seunskool

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.affies.com/

Foto’s voorsien

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal