Bloemfontein Superliga Krieket. Hoërskool Jim Fouché se eerste krieketspan het teen Hoërskool Fichardtpark gespeel in die Bloemfontein Superliga Krieket semi-finaal. JF het met 25 lopies geseëvier en dring dus deur na die Bloemfontein Superliga-finaal teen Hoërskool Diamantveld van Upington.
Jim Fouché teken 109/7 aan en beperk Fichardtpark tot 84/10.
JF se beste kolwers:
- Jarreth Scott 33 n.u.n.
- Christiaan Odendaal – 13
- Adrian de Necker – 12
JF se beste boulers:
- Christiaan Odendaal 2 vir 9
- Cobus Wilken 2 vir 12
- Jarreth Scott 2 vir 29
Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf









