Worcester Gimnasium Prysuitdeling 2019: DUX- leerling
Tineke Swanepoel Tineke Swanepoel is vanjaar Wocester Gimnasium se DUX-leerling. Die toekenning is vir die beste akademiese prestasie vir 2019.
Tineke Swanepoel Tineke Swanepoel is vanjaar Wocester Gimnasium se DUX-leerling. Die toekenning is vir die beste akademiese prestasie vir 2019.
Vlnr: Bruce-John Joseph, Jeanette Roux en Leandrie du Toit Die Olivier-Beker vir die mees veelsydige sportman van die jaar is ...
Francois Prinsloo en Zabeth Stofberg Die Van Der Schyff Sportvrou van die Jaar Trofee word vanjaar gedeel deur Zabeth Stofberg ...
Mikyall Harris en Jeanette Roux Die Hans Rabie toekenning vir veelsydigheid vir seuns is ontvang deur Mikyall Harris en Die ...
Die WJA Bester trofee vir die beste akademiese Ko-kurrikulêre prestasie in 2019 is vanjaar toegeken aan Kirsten Boshoff, Danielle du ...
Mikyall Harris Die Henkie Swartz trofee vir Kulturele veelsydigheid is vanjaar toegeken aan Mikyall Harris. Baie geluk, Mikyall!
Ying-Shan Tseng Ying-Shan Tseng ontvang vanjaar 4 trofeë naamlik: JOHANNES VAN ZYL TROFEE vir die beste komposisie of musikale verwerkingILZE ...
Safina Shaikh Safina Shaikh received this prize for her positive attitude, enthusiasm, caring nature, friendliness and perseverance. Congratulations, Safina!
Vlnr: Mateo Groenewald, Danielle le Roux, Porschia Willemse en Willem van den Berg. Die hoofleiers vir Brandwacht Seunskoshuis en Seminare ...
VLNR: Eduard Klüsmann, Amber du Plessis, Corné Havenga en Tiaan Bester Worcester Gimnasium het hul Hoofleiers vir 2020 aangekondig. Hulle ...
Schools That Rock is a young company, we are looking forward to a very bright future in serving the schools and learners of South Africa.
© 2023 Schools that Rock - Developed by Volt Africa.
© 2023 Schools that Rock - Developed by Volt Africa.