Hoërskool Nelspruit wen skoleprys by Mopani MTB-reeks
Nelspruit Hoërskool se bergfietsryers het die naweek aan die Mopani MTB-reeks by Likweti deelgeneem. In die 50km is Armand eerste ...
Nelspruit Hoërskool se bergfietsryers het die naweek aan die Mopani MTB-reeks by Likweti deelgeneem. In die 50km is Armand eerste ...
Hiermee die krieketuitslae van Nelspruit Hoërskool. 11 Sept: O/14B wen Curro o/14A met 5 lopies 12 Sept: O/15B wen Rob ...
Baie geluk aan die o/15’s van die Hoërskool Nelspruit, wat die 7’s toernooi in Barberton teen MHS met 19-14 gewen ...
Op 31 Augustus 2017 het Hoërskool Nelspruit se kultuurleerders weereens bewys dat kultuur beslis nie die knie hoef te buig ...
Richard O’Farrell, ‘n voormalige Hoërskool Nelspruit-leerder het onlangs sy Protea-kleure in onderwaterhokkie behaal en Suid-Afrika tydens die World Age Group ...
Hoërskool Nelspruit se terrein spog met pragtuine en oor die jare heen is daar verskeie inheemse bome aangeplant. Die meeste ...
Leerlinge van Laerskool Nelspruit presteer in Mpumalanga Dressage en Showing kampioenskappe. Zané Flemix graad 4 op Penny Black Novice Show ...
Oud-Nellie gaan ‘viral’ met ‘Hallelujah’: http://www.nelliesh.co.za/oud-nellie-gaan-viral-op-die-web/ Oud-Nellie en internetsensasie Sais du Plooy maak tans weer opspraak op die web met sy indrukwekkende ...
Twee senior en drie junior NHS-debatspanne het op 25 Augustus 2017 aan Afriforum en Beeld se Dink of Sink onvoorbereide ...
Dit uitslae van die Mpumalanga tennis-uitspele vir die Hoërskool Nelspruit is as volg: Semi-finale - Seuns 1stes wen Ermelo 37-30 ...
Schools That Rock is a young company, we are looking forward to a very bright future in serving the schools and learners of South Africa.
© 2023 Schools that Rock - Developed by Volt Africa.
© 2023 Schools that Rock - Developed by Volt Africa.