Laerskool Muldersdrif bied Mini Hokkiekliniek aan
Laerskool Muldersdrif, Krugersdorp, het vanaf 15 tot 18 Julie mini hokkie-klinieke aangebied.
Laerskool Muldersdrif, Krugersdorp, het vanaf 15 tot 18 Julie mini hokkie-klinieke aangebied.
Baie geluk aan Reuben Cilliers en Darius Coetzee wat onder die top 5 was. Na 'n ekstra rondte vrae het ...
Laerskool Muldersdrif, Krugersdorp, het op 6 Junie ‘n baie suksesvolle hokkiekliniek aangebied vir hul o/10, o/11, o/12 en o/13 spelers. ...
Laerskool Muldersdrif is baie trots op hul o/12 A Netbalspan wat 4de by die JOMO-Liga geëindig het. Mooi so meisies!!
Laerskool Muldersdrif, Krugersdorp, bedank elke Mullie en ouer wat Vrydag, 31 Mei, ‘n bydrae gelewer het vir hul Tekkie Tax ...
Laerskool Muldersdrif is baie trots op hul leerders wat deelgeneem het aan die ATKV semi-finale Redenaars-kompetisie.
Laerskool Mulderdrif in Krugersdorp, het hul eie kunstenaar – Thomas Beuthe is maar nog net in Gr2. Pragtige kunswerk, Thomas!
Laerskool Muldersdrif het vanjaar weer koning gekraai by vanjaar se Pikkie Redenaars wat plaasgevind het by Laerskool Protearif. Alexa Kieser, van ...
Schools That Rock is a young company, we are looking forward to a very bright future in serving the schools and learners of South Africa.
© 2023 Schools that Rock - Developed by Volt Africa.
© 2023 Schools that Rock - Developed by Volt Africa.