Laerskool Muldersdrif wenners vir Maart
Mullies is baie trots op hul herwinningswenners vir Maart. Gr R: Philip Nel, Gr 1: MJ Steenkamp en Dominique Ridley, ...
Mullies is baie trots op hul herwinningswenners vir Maart. Gr R: Philip Nel, Gr 1: MJ Steenkamp en Dominique Ridley, ...
Mullies se drama Kings en Queens het 1 April by die SA Kampioenskappe van Uitvoerende Kunste in Rustenburg deelgeneem. Die ...
Laerskool Muldersdrif het onlangs ‘n netbalkamp aangebied. Die spelers het dit baie geniet.
Lize van Ettinger, Gr2 in Laerskool Muldersdrif, het op 10 Maart deelgeneem aan die 2de SANESA Gauteng-Wes Qualifier. Sy het ...
Mullies se rugbymanne het onlangs ‘n rugbykamp bygewoon. Nou gaan die poppe dans!
Luke Joyce, Gr 3, van Mullies het die SA O/10 Seuns Enkels Toernooi verlede naweek by die Arthur Ashe Stadion ...
Laerskool Muldersdrif van Krugersdorp se Gr 7’s het bewys dat hulle nie terugstaan vir die tegnologiese ontwikkeling nie!
Laerskool Muldersdrif van Krugersdorp is baie kreatief. Hulle het onlangs natuurskuilings gebou.
Laerskool Muldersdrif van Krugersdorp se Gr2 laarders het onlang waterfiltreerders gemaak.
Schools That Rock is a young company, we are looking forward to a very bright future in serving the schools and learners of South Africa.
© 2023 Schools that Rock - Developed by Volt Africa.
© 2023 Schools that Rock - Developed by Volt Africa.