Internasionale Wetenskap Ekspo – Hoër Meisieskool Bloemhof skitter
Internasionale Wetenskap Ekspo. Twee van Hoër Meisieskool Bloemhof se graad 9 leerders is gekies om vanjaar aan die Internasionale Wetenskap Ekspo (International Science Fair – ISF) in Johannesburg deel te…
Bloemhofbondprys – Nominasies vir 2023 nou bekend
Bloemhofbondprys. Vier matriekleerders van Hoër Meisieskool Bloemhof, Stellenbosch, is vanjaar deur hul klasmaats vir die gesogte Bloemhofbondprys genomineer. Die Bloemhofbondprys is een van die gesogte pryse wat jaarliks op die…
Wes-Kaapse Skole Netbal – HMS netbal is tops
Wes-Kaapse Skole Netbal. Hoër Meisieskool Bloemhof van Stellenbosch, se o.17 Netbalspan het op 10 Junie hul staalgewys in die Wes-Kaapse Skole Netbal kampioenskap. Die kampioenskap is by Hoërskool Parel Vallei…
Fairtree Super 12 Hokkietoernooi – Oranje 1ste gekeur
Fairtree Super 12 Hokkietoernooi. Die 12 deelnemende spanne aan die 2023 Fairtree Super 12-hokkietoernooi is gefinaliseer. Die twaalf skole is: Fairtree Super 12 Hockey Tournament The 12 participating teams in…
National All Girls’ Festival – Hoër Meisieskool Bloemhof presteer
National All Girls’ Festival. Hoër Meisieskool Bloemhof, Stellenbosch, se sportspanne wat aan die National All Girls’ Festival deelgeneem het, het fantasties gevaar! Die toernooi is deur Eunice High School in…
Award-winning School Choirs – Performing at PRG’s annual Bekoor
Award-winning School Choirs. Paul Roos Gymnasium, Stellenbosch, is proud to be hosting the 10th annual award-winning School Choirs at the Bekoor choir concert. It will take place on Wednesday, 3…
ASA Junior Atletiekkampioenskappe – Hoër Meisieskool Bloemhof
ASA Junior Atletiekkampioenskappe. Hoër Meisieskool Bloemhof is baie trots op hul atlete wat aan die ASA Junior Atletiekkampioenskappe deelgeneem het in Pietermaritzburg. Hiermee die uitslae van dag 3: Dag 2:…
Toastmasters Jeugleierskapprogram – Paul Roos-Bloemhof
Toastmasters Jeugleierskapprogram. Op Woensdag, 22 Maart, het die Paul Roos-Bloemhof Toastmasters Jeugleierskapprogram met ‘n swierige gala-geleentheid afgesluit. Die afsluiting het by die Japie Krige Saal te Paul Roos Gimnasium plaasgevind.…
Special Star – Opgevoer deur Hoër Meisieskool Bloemhof
Special Star. Die lied Special Star, oorspronklik deur Mango Groove, is by Stigtersdag opgevoer deur die leerders van Hoër Meisieskool Bloemhof. Dit was vir die gehoor baie moeilik om te…
Gerrie Berner Tennistoernooi – Hoër Meisieskool Bloemhof in finaal
Gerrie Berner Tennistoernooi. Hoër Meisieskool Bloemhof van Stellenbosch is deur na die finaal van die Gerrie Berner Tennistoernooi. Dit vind vandag, 11 Maart, in die Paarl plaas. Bloemhof se tennisspelers…








