Special Star. Die lied Special Star, oorspronklik deur Mango Groove, is by Stigtersdag opgevoer deur die leerders van Hoër Meisieskool Bloemhof. Dit was vir die gehoor baie moeilik om te bly sit tydens hierdie fantastiese verwerking. Die ritme het almal se voete laat jeuk om te dans!
Dit is verwerk deur A. Steyn en M. Roos en opgevoer deur:
Bloemhof Accelerando Koor
Stringendo Strykorkes
Concordia Marimbas
Soliste:
Jeanni Wiese (Kwêla-fluit)
Cara Fourie(Sanger)
Denike Barnard (Sanger)
O.l.v. mee Amoré Steyn en Marjike Roos.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za