Atlete ingesluit in die CAA Afrika Jeug en Junior kampioenskappe
Atlete, van die Afrikaans Hoër Meisieskool, wat ingesluit is in die CAA Afrika Jeug- en Junior kampioenskappe is van links ...
Atlete, van die Afrikaans Hoër Meisieskool, wat ingesluit is in die CAA Afrika Jeug- en Junior kampioenskappe is van links ...
Baie geluk aan Affies se 1ste netbalspan met hul wen van die George Netbaltoernooi. Affies Rock!!
Juffrou Priscilla Marais van Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria, is die departementshoof van Leierskap en leerdersake. Onder haar leiding het die ...
16 Leerders van Afrikaanse Hoër Meisieskool in Pretoria se harde werk en toewyding aan hul musiek het vrugte afgewerp toe ...
Die Afrikaanse Hoër Meisieskool, Pretoria, se Swemkapteine vir 2017-2018 is: Op die foto bo: Mieke Kotze, Alicia Enslin (kaptein) en ...
Op Vrydag die 8 September 2017 het Affies ‘n Cansa Sprayathon gehou. Leerders kon hulle hare kleur, ‘n bandana koop ...
Die drie leerlinge van Afrikaans Hoër Meisieskool is die wenners in hulle verskeie afdelings by die Nasionale Oppie-Tong-Af kompetisie. Op ...
Afrikaanse Hoër Meisieskool in Pretoria se jaarlikse Kunsuitstalling lok baie belangstellendes, wat kom kyk. Leerders wat Ontwerp en Visuele Kuns ...
Die Affie-Angeli (koor) van Afrikaanse Hoër Meisieskool in Pretoria, se nuutverkose leiers vir 2017-2018 is: Op die foto bo: Voor: ...
Afrikaans Hoër Meisieskool, Pretoria se nuutverkose hoof medialeiers vir 2017-2018. Op die foto bo: Chantè Joubert, Caitlin Coetzee, Isabella Prinsloo ...
Schools That Rock is a young company, we are looking forward to a very bright future in serving the schools and learners of South Africa.
© 2023 Schools that Rock - Developed by Volt Africa.
© 2023 Schools that Rock - Developed by Volt Africa.