Online National Chess Finals – Curro Durbanville High School
Online National Chess Finals. Winners Announced in 2025 Alexforbes Battle Boards Online National Chess Finals. The 2025 Alexforbes Battle Boards national online chess tournament has officially concluded. Curro Durbanville High…
Nasionale Skole Hokkie – Hoërskool Gimnasium Paarl skitter
Nasionale Skole Hokkie. 🏑 Hoërskool Gimnasium Paarl skitter op nasionale hokkie-verhoog! Hoërskool Gimnasium Paarl het die afgelope naweek ’n reeks uitsonderlike prestasies behaal tydens verskeie nasionale hokkietoernooie. Daarmee bevestig die…
Wes-Kaap Biathle & Triathle Kampioenskap – Hoërskool Outeniqua
Wes-Kaap Biathle & Triathle Kampioenskap. Hoërskool Outeniqua, George Hoërskool Outeniqua, George, is ongelooflik trots op die Kwagga-atlete wat onlangs aan die Wes-Kaap Biathle & Triathle Kampioenskap deelgeneem het. Hulle het…
Gedagte vir die Week – Thought of the Week
Gedagte vir die Week – Wie kan ons van die liefde van Christus skei? Thought of the Week – Can anything seperate us from the love of Christ? Rom 8:…
Bloemhof hokkiespeler se veggees – Hoër Meisieskool Bloemhof
Bloemhof hokkiespeler se veggees – Elré Oosthuizen, hokkiespeler van Hoër Meisieskool Bloemhof het bewys dat jy nie haar veggees kan breek nie. Self nie met ‘n gebreekte neus nie! Met…
Rising Champions Cup Hokkie – Hoër Meisieskool Bloemhof
Rising Champions Cup Hokkie. 🏑 Bloemhof se o.14A-hokkiespan blink uit by nasionale toernooi! Hoër Meisieskool Bloemhof se o.14A-hokkiespan het hul staal gewys by die Rising Champions Cup wat onlangs by…
Nasionale o.15-tennistoernooi – Paul Roos Gimnasium tweede
Nasionale o.15-tennistoernooi. 🎾 Paul Roos Gimnasium blink uit by Nasionale o.15-tennistoernooi. Die o.15-tennisspan van Paul Roos Gimnasium, Stellenbosch, het hul staal gewys by die gesogte Nasionale o.15-tennistoernooi wat onlangs in…
Fairtree Super 12 Hockey – Rhenish Girls’ High School
Fairtree Super 12 Hockey. 🏑 𝗨𝟭𝟴 𝗧𝗼𝗽 𝟭𝟮 𝗛𝗼𝗰𝗸𝗲𝘆 𝗧𝗼𝘂𝗿𝗻𝗮𝗺𝗲𝗻𝘁: 𝗕𝗿𝗼𝗻𝘇𝗲 𝗠𝗲𝗱𝗮𝗹 𝗪𝗶𝗻𝗻𝗲𝗿𝘀! Rhenish Girls’ High School’s 1st Hockey Team has once again proven why they’re one of South Africa’s…
Fairtree Super 12 Hockey – DSG Makhanda Excels
Fairtree Super 12 Hockey. 🌟 BIG NEWS from the Fairtree Super 12 Girls’ Hockey Tournament in Bloemfontein The Fairtree Super 12 Girls’ Hockey Tournament has once again delivered electrifying action,…
ATKV Debatsfinaal – Hoër Meisieskool Bloemhof
ATKV Debatsfinaal. Uitsonderlike Prestasie deur Bloemhof-leerders by ATKV-Debatsfinaal. Die Hoër Meisieskool Bloemhof is trots om die uitsonderlike prestasie van hul debatspanne aan te kondig. Die meisies het deelgeneem aan die…
PRG o.15 Tennisspan skitter – Paul Roos Gimnasium in Pretoria
PRG o.15 Tennisspan skitter. 🎾 Paul Roos Gimnasium se o.15-tennisspan dring deur tot finaal ná onoorwonne vertoning in Pretoria Paul Roos Gimnasium se o.15-tennisspan het die afgelope twee dae by…
Super 12-hokkietoernooi – Hoër Meisieskool Bloemhof verras
Super 12-hokkietoernooi. 🏑 Bloemhof blink uit in Super 12-hokkie – Oranje getroef! Hoërskool Bloemhof van Stellenbosch het op die openingsdag van die 2025 Fairtree Super 12-hokkietoernooi in Bloemfontein hul staal…
ATKV-Debat 2025 – Die wenners word met trots aangekondig
ATKV-Debat 2025. Die ATKV-Debatsfinaal het op 4 Augustus by die pragtige ATKV-Goudini Spa plaasgevind, waar die land se topdebatspanne mekaar die stryd aangesê het om die gesogte titel van beste…
Top 10 Netball – Rhenish Girls’ High School’s Breakthrough
Top 10 Netball. 🏐 Rhenish Girls’ High School Netball Team Breaks Into South Africa’s Top 10! Stellenbosch, South Africa — History has been made at Rhenish Girls’ High School! For…
Prefects 2026 – Somerset College radiates with pride
Prefects 2026. Somerset College Announces 2026 Prefect Cohort. With great pride and admiration, Somerset College celebrates the appointment of the 2026 Prefect team—a group of outstanding students chosen for their…
SA U18 Rugby – Paul Roos Gymnasium Rugby stars
SA U18 Rugby. 🏉 Paul Roos Gymnasium Cheers On Rising Rugby Stars. Paul Roos Gymnasium is proud to celebrate the selection of two of its standout rugby players, Altus Rabe…
SA Schools Golf Championship – Paul Roos Gymnasium
SA Schools Golf Championship. 🏌️♂️ Paul Roos Gymnasium Crowned SA Schools Golf Champions! 🇿🇦 Paul Roos Gymnasium’s 1st golf team has clinched the prestigious South African Schools Golf Championship title…
Provinsiale Ritmiese Gimnastiek – Hoërskool Langenhoven
Ritmiese Gimnastiek. 🎉 Leonora Roeleveld blink uit in ritmiese gimnastiek! Hoërskool Langenhoven, Riversdal. Hoërskool Langenhoven se ster-gimnas, Leonora Roeleveld, het op 19 Julie deelgeneem aan die Eden-provinsiale Ritmiese Gimnastiek proewe.…
Netbaldag – Hoërskool Langenhoven teen HTS Drostdy
Netbaldag. 🏐 Langenhoven se Dasse wys hul tande teen HTS Drostdy. Op Vrydag, 1 Augustus, het Hoërskool Langenhoven van Riversdal hul netbalkrag teen die formidabele HTS Drostdy van Worcester gemeet.…
IEB Further Studies Mathematics – Pinelands High School
IEB Further Studies Mathematics. 🎓 Pinelands High School, Cape Town — Where Excellence Meets Possibility! 💯is 100% in Further Studies Maths Extended — and yes, it’s possible! Meet Rebecca Loggenberg,…
DanceStar World Dance Master – Hoërskool Strand
DanceStar World Dance Master. Mieke Carr – ‘n Ster op die Wêreldverhoog Mieke Carr, leerder van Hoërskool Strand, het die wêreld laat beweeg met haar ongelooflike talent en toewyding aan…
Lifesaving South Africa Presidentspan – Hoërskool Outeniqua
Lifesaving South Africa Presidentspan. Emma Neethling – Heldin van die Branders! Hoërskool Outeniqua in George se trots ken geen perke nie! Die skool se eie Emma Neethling het haar merk…
Son-energie uitdaging – Hoërskool Strand, Sumari Walser skitter
Sonenergie-uitdaging. Sonkrag het ’n kampioen: Sumari skyn helder! Hoërskool Strand vier ’n ongelooflike prestasie – Sumari Walser het nie net aan die Sonenergie-uitdaging deelgeneem nie, sy het dit met uitmunting…
Son-energie uitdaging – Hoërskool Strand, Nadine Pretorius
Son-energie uitdaging. Hoërskool Strand vier uitmuntende prestasie van Nadine Pretorius. Hoërskool Strand is ongelooflik trots op, ’n graad 12-leerder. Sy is onlangs vereer is deur die Universiteit van Stellenbosch (US)…
Thought of the Week – Gedagte vir die Week
Thought of the Week – Think about what is up there … Rig julle gedagtes op die dinge wat daarbo is …
Skolehokkie – Hoër Meisieskool Bloemhof teen Rhenish Girls’ High
Skolehokkie. Die hokkieveld het die afgelope week getuig van intense mededinging en vurige geesdrif. Dit was toe Hoër Meisieskool Bloemhof se Fairtree o.19A-span in ‘n kragmeting teen Rhenish Girls’ High…
SA Netbal Kampioenskappe – Hoërskool Gimnasium Paarl
SA Netbal Kampioenskappe. Hoërskool Gimnasium Paarl se Netbaltalente skitter op nasionale verhoog Hoërskool Gimnasium Paarl se o.16A- en o.17A-netbalspanne het onlangs hul staal gewys by die Suid-Afrikaanse Netbal Kampioenskap, waar…
Provinsiale Rugbytoernooie – Hoërskool Strand presteer blink uit
Provinsiale Rugbytoernooie. 🏉 Hoërskool Strand vier uitstaande rugbyprestasies tydens Junie-vakansie. Tydens die afgelope Junie-vakansie het verskeie van Hoërskool Strand se talentvolle leerders landwyd aan provinsiale rugbytoernooie deelgeneem — en met…
Horse Riding – Parel Vallei High School, Lea Retief excels
Horse Riding. 🐎 Parel Vallei High School Shines at Western Cape Dressage Yard League. 𝗛𝗼𝗿𝘀𝗲 𝗥𝗶𝗱𝗶𝗻𝗴 | Saturday, 26 July 2025 This past weekend, Parel Vallei High School was proudly…
Dance World Cup – Fairmont High School celebrates achievements
Dance World Cup.🎉 Fairmont Scholars Dazzle on World Stage at Dance World Cup in Spain. Fairmont High School, Cape Town, is beaming with pride as it celebrates the phenomenal success…
Dato Mirnawan U17 Cup – Paarl Boys’ High School Hockey
Dato Mirnawan U17 Cup. Congratulations to Paarl Boys’ hockey player Martin de Bruyn (Grade 11). He had been selected to represent South Africa at the 4th edition of the Dato…
Skolesportdag – Hoërskool Langenhoven en Hoërskool Bredasdorp
Skolesportdag. ‘n Sportdag vol geesdrif en groei vir Hoërskool Langenhoven. Hoërskool Langenhoven in Riversdal het Saterdag, 26 Julie, lewendige sport-aksie aangebied in ’n uitgebreide interskole teen Hoërskool Bredasdorp. Die dag…
Netbalvuurwerk vir Riversdal – Hoërskool Langenhoven
Netbalvuurwerk in Riversdal. Op Vrydag, 25 Julie, het Hoërskool Langenhoven se netbalsterre hul vaardighede ten toon gestel in ’n aksiebelaaide sportdag teen die formidabele Hoërskool Hugenote van Wellington — ’n…
Eisteddfod 2025 – Hoërskool Stellenbosch
Eisteddfod 2025 – Saterdag, 26 Julie was ‘n aand van kultuurviering tydens die Eisteddfod 2025. Die klanke van talent het die Stellenbosch Eisteddfod 2025 gevul soos musiek in ‘n ou…
WP Hengelprestasies – HTS Drostdy trots op hengel-prestasies
WP Hengelprestasies. 🎣 HTS Drostdy – Hengelprestasies. HTS Drostdy, Worcester, is ongelooflik trots op hul hengelaars wat onlangs tydens die WP-prysuitdeling met verskeie toekennings vereer is en ingesluit is in…
Skole-hokkie – Hoërskool Langenhoven teen Hoërskool Drostdy
Skole-hokkie. 🏑 Langenhoven Hokkie verteenwoordig Riversdal met gees en trots teen Drostdy van Worcester Hoërskool Langenhoven van Riversdal het verlede week hul sportgees ten toon gestel toe hul meisieshokkiespanne en…
Service Awards Celebration – York High School
Service Awards Celebration. A heartfelt congratulations to the exceptional Grade 12 learners who have earned Full Colours and Half Colours at the Service Awards Celebration. These awards recognise not just…
SA o.19 Netbal-Kampioenskap – Hoërskool Gimnasium Paarl
SA o.19 Netbal-Kampioenskap. Hoërskool Gimnasium Paarl het ‘n uitsonderlike prestasie behaal tydens die SA o.19 Netbal-Kampioenskap, waar hul o.19A-netbalspan met ware vasberadenheid en sportmanskap op die baan gestaan het. Die…
Con Spirito – Langenhoven Gimnasium
Con Spirito – Die talentvolle Janien Müller, leerder van Langenhoven Gimnasium in Oudtshoorn het die kunswêreld behoorlik laat regop sit. Haar uitsonderlike deelname aan die provinsiale rondte van Con Spirito…
English First Additional Language – Hoërskool Outeniqua skitter
English First Additional Language. 🎓 Outeniqua-leerder blink uit in Engelse Olimpiade. Ogilvie Botha, leerder van Hoërskool Outeniqua in George, het die land laat kennis neem van sy talent en toewyding.…
Jong Netbalsterre Maak Geskiedenis – Hoër Meisieskool Bloemhof
Jong Netbalsterre Maak Geskiedenis – Foto: Die o.18 Kaapse Wynlandspan vier hul goue oorwinning. ’n Bewys van harde werk, toewyding en trots. Hoër Meisieskool Bloemhof se jong netbalsterre het geskiedenis…
ATKV Senior Afrikaans Olimpiade – Rondebosch Boys’ High School
ATKV Senior Afrikaans Olimpiade. Baie geluk aan en Armand Meyer, beide Graad 12-leerders, met hul uitstaande prestasie in die ATKV Senior Afrikaans Olimpiade wat in Mei 2025 plaasgevind het. Hulle…
Badminton Championships – Rondebosch Boys’ High School excels
Badminton Championships. Celebrating Excellence: Juntian David Yang Shines in Sport and Music. Rondebosch Boys’ High School is delighted to congratulate Juntian David Yang, Grade 9, on his outstanding achievements in…
Stellenbosch Eisteddfod – Curro Durbanville High School
Stellenbosch Eisteddfod. 🌟 Curro Durbanville’s Rising Star Shines at Stellenbosch Eisteddfod 🌟 Stellenbosch Eisteddfod. Curro Durbanville is beaming with pride as Grade 10 learner Grace Lynch dazzled audiences and judges…
Rugbyspanne skitter – Hoërskool Punt teen DF Malan
Rugbyspanne skitter. 🏉 Rugbypret en kragmeting: Punt se spanne blink uit teen DF Malan. Saterdag, 26 Julie, het Hoërskool Punt van Mosselbaai hul rugbyspanne ten volle losgelaat in ’n reeks…
Dato Mirnawan U17 Cup – Rondebosch Boys’ High Hockey Stars
Dato Mirnawan U17 Cup. 🎉 Rondebosch Hockey Stars Selected for International Glory! 🏑 Rondebosch Boys’ High School is beaming with pride as Grade 11 students Marley Musasa and Daniel Fisher…
Mnr & Mej Interskole 2025 – Hoërskool Gimnasium Paarl
Mnr & Mej Interskole 2025. 🎉 Hoërskool Gimnasium Paarl – Mnr & Mej Interskole 2025 is met glans gekroon! 💫 Na ’n betowerende en suksesvolle aand het die sterre van…
Stellenbosch Eisteddfod – Hoërskool Stellenbosch skitter
Stellenbosch Eisteddfod. 🎭 Hoërskool Stellenbosch blink uit by die Stellenbosch Eisteddfod! 🎶 Hoërskool Stellenbosch is ongelooflik trots om mee te deel dat ongeveer 60 van hul talentvolle leerders vanjaar deelgeneem…



























































