)
SASN Nasionale Span – HoĆ«rskool Rustenburg Netbal-trots

SASN Nasionale Span. šŸ†ā€™n Goue oomblik vir Rustie-netbal! ChloĆ« van der Berg skryf geskiedenis op nasionale vlak! HoĆ«rskool Rustenburg se trots ken vandag geen perke nie! ChloĆ« van der Berg,…

Gedagte vir die week – Thought of the week

Gedagte vir die week. Gelukkig is almal wat vrede maak tussen mense wat in vyandskap met mekaar leef. You’re blessed when you can show people how to cooperate instead of…

Thought of the week – Gedagte vir die week

Thought of the week. Gedagte vir die week. Praise God, the Father of our Lord Jesus Christ! Aan God die Vader van ons Here Jesus Christus, kom al die lof…

Bergsig Rugby 2025 – Bergsig Akademie 1ste Rugbyspan

Bergsig Rugby 2025. Hier is hulle. Die manne wat hierdie jaar met trots die Bergsig-kleure dra. Met moed, krag en span-gees is Bergsig Rugby 2025, Rustenburg, reeds hard besig om…

Thought of the week – Gedagte vir die week

Thought of the week. In Certain ways we are weak, but the Spirit is here to help us. Die Gees staan ons ook in ons swakheid by…

Moedersdag/Mothers’ Day – Best wishes to all mothers

Moedersdag/Mother’s Day. Mothers are very special in every person’s life. We love and appreciate you all every day! Read schools news: https://schoolsthatrock.co.za/

Gedagte vir die week – Thought of the week

Gedagte vir die week. Ek is veral ook daarvan oortuig dat God, wat die goeie werk in julle beginhet… God is the one who began this good work in you…

LPL 16-boulbeurt Kriekettoernooi – HoĆ«rskool Rustenburg

LPL 16-boulbeurt Kriekettoernooi. HoĆ«rskool Rustenburg krieketspelers Callie Fryer, Tristan van der Linde, Marnus de Witt en August Behrenz het belangrike bydraes gelewer tot hul spanne wat die naweek sukses behaal…

Noordwes Krieket – HoĆ«rskool Rustenburg

Noordwes Krieket. Die HoĆ«rskool Rustenburg het geskitter by die Noordwes Krieket se jaarlikse toekennings. Hierdie jaar se prysuitdeling was ‘n merkwaardige geleentheid wat die uitstaande prestasies van die beste spelers,…

Thought of the week – Gedagte vir die week

Thought of the week. The Lord will be happy to do good things for you, just as he did for your ancestors. Wanneer jy die Here jou God gehoorsaam en…

NWU Prestige Sportreeks – HoĆ«rskool Wesvalia presteer

NWU Prestige Sportreeks. HoĆ«rskool Wesvalia, Klerksdorp, se landloopspanne het goed presteer by die NWU Prestige Sportreeks finaal. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://wesvalia.co.za/ Foto’s verskaf

NWU-16 Netbalreeks – HoĆ«rskool Vryburg

NWU-16 Netbalreeks. HoĆ«rskool Vryburg se O/16 netbalspan het deurgedring na die finale rondte van die NWU-16 Netbalreeks. Die meisies gaan 25 April uitspeel vir eerste of tweede plek. Vryburg High…

Kearsney Easter Rugby Festival – Westville Boys vs Rustenburg

Kearsney Easter Rugby Festival. Photo: Westville wing Avumile Lisa in the game against Rustenburg at the Kearsney Easter Rugby Festival. Day 3 – Match 5 Westville Boys’ High School won…

Kearsney Easter Rugby Festival – Preview Day 3 Monday 21 April

Kearsney Easter Rugby Festival. Photo: Monnas lock Dean Hartman in the game against DHS during the Kearsney Easter Rugby Festival. The 2025 edition of the Kearsney Easter Rugby Festival (KERF)…

Gedagte vir die week – Thought of the week

Gedagte vir die week. “Ek vertel hierdie dinge vir julle met ‘n goeie rede.” “I have told you these things, so that in Me you may have (perfect) peace.”

Kearsney Easter Rugby Festival – Durbanville vs Rustenburg

Kearsney Easter Rugby Festival. An outstanding day’s rugby is anticipated today, the second day of the 2025 Kearsney Easter Rugby Festival, with warm sunshine and some exciting fixtures scheduled. To…

Kearsney Easter Rugby Festival – Durban High vs Rustenburg

Day 1 Match 3 Photo: DHS try scorer Zingce Simke in the win against Rustenburg Kearsney Easter Rugby Festival. After three days of heavy downpours, the 2025 Kearsney Easter Rugby…

International Little Model Earth – Potchefstroom Gimnasium

International Little Model Earth. Gimmies is baie trots op een van hul leerders, Mienke Swart, wat aan die International Little Model Earth-kompetisie deelgeneem en puik presteer het. Mienke ontvang ’n…

Gedagte vir die week – Thought of the week

Gedagte vir die week. En Jesus het ‘n jong donkie gekry en daarop gaan sit. Jesus found a young donkey and sat on it.

Teen-die-berg-Netbaltoernooi – HoĆ«rskool Hartbeespoort

Teen-die-berg-Netbaltoernooi. Harties se netbaldogters is beslis slaggereed vir die seisoen wat voorlĆŖ! Harties se netbalspanne het die afgelope naweek kragte gemeet teen HoĆ«rskool Stoffberg en Xanadu Private School tydens die…

Con Spirito Provinsiale aanlynlees – HoĆ«rskool Vryburg

Con Spirito Provinsiale aanlynlees. Vyf leerders van HoĆ«rskool Vryburg het deelgeneem aan die Con Spirito Provinsiale aanlyn-lees/ provincial online reading en deurgedring na die FortĆ©-rondte, Nasionaal. Ilma Botha: JamĆ© Brooks:…

Heads up – School rugby and head injuries explained

Heads up. The rugby season is kicking off in schools across South Africa and players, parents, coaches and referees are preparing for exciting, yet physically demanding matches. In many sports,…

Suid-Afrikaanse Binnenshuise Krieketspan – HoĆ«rskool Rustenburg

Suid-Afrikaanse Binnenshuise Krieketspan. HoĆ«rskool Rustenburg leerder, Rejean van de Venter, bly beĆÆndruk aangesien hy weereens vir die Suid-Afrikaanse Binnenshuise Krieketspan gekies is. Rejean, wat erken word as ‘n uitblinker in…

SA-skole Atletiekkampioenskappe – HoĆ«rskool Rustenburg

SA-skole Atletiekkampioenskappe. HoĆ«rskool Rustenburg o.15 atleet, Nathan van Staden, het die afgelope naweek, tydens die SA-skole Atletiekkampioenskappe gewys dat daar niks by harde werk, opofferinge en hope talent kom nie.…

Thought of the week – Gedagte van die week

Thought of the week. Forget what happened long ago! Don’t think about the past. Maar moenie net aan die vroeĆ«re dinge dink en by die verlede stilstaan nie.

SASA Kampioenskappe 2025 – Bergsig Akademie

SASA Kampioenskappe 2025. Bergsig Akademie, Rustenburg, spog met 8 atlete in 13 onderskeie items wat Noordwes Provinsie tydens die SASA Kampioenskappe 2025 gaan verteenwoordig. DiĆ© kampioenskappe vind vanaf 2 tot…

SA Skole Atletiekkampioenskappe – HoĆ«rskool Rustenburg

SA Skole Atletiekkampioenskappe. Tien atlete van HoĆ«rskool Rustenburg is gekies vir die Noordwes-atletiekspan. Die Noordwes-atletiekspan gaan by die SA Skole Atletiekkampioenskappe deelneem wat vanaf 2 tot 5 April in Bloemfontein…

Noordwes Hokkiespelers – HoĆ«rskool Wesvalia

Noordwes Hokkiespelers. Nege Hokkiespelers van HoĆ«rskool Wesvalia, Klerksdorp, is ingesluit in die spanne as Noordwes Hokkiespelers. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://wesvalia.co.za/ Foto’s verskaf

Skole Netbal – Die HoĆ«rskool Wagpos

Skole Netbal. Netbalspelers van Die HoĆ«rskool Wagpos, Brits, is deur na die distik Skole netbal proewe wat 16 April 2025 plaasvind. 0/14 0/15 0/16 0/18 Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://wagposhs.co.za/…

Thought of the week – Gedagte vir die week

Thought of the week. You are tempted in the same way that everyone else is tempted. Geen versoeking wat meer is as wat ‘n mens kan weerstaan, het julle oorval…

SA Wiskunde Olimpiade – HoĆ«rskool Vryburg

SA Wiskunde Olimpiade. Leerders van HoĆ«rskool Vryburg het deelgeneem het aan die SA Wiskunde Olimpiade. Nie minder nie as een-en-twintig van die leerders het deurgedring na die tweede rondte wat…

SA Geslote Skaakkampioenskappe 2025 – HoĆ«rskool Rustenburg

SA Geslote Skaakkampioenskappe 2025. Leroux Byliefeldt, leerder van HoĆ«rskool Rustenburg, is gekies vir die SA Geslote Skaakkampioenskappe 2025. Le Roux gaan vanaf 31 Maart tot 5 April in Kaapstad teen…

National Athletics Championships 2025 – Grenville High School

National Athletics Championships 2025. Grenville High School, Rustenburg, has two athletes, Mulweli Nemakonde and Ofentse Molatlhegi who qualified for National Athletics Championships 2025. Read more schools news: https://schoolsthatrock.co.za/ https://grenvillehigh.co.za/ Photos…

Interhigh Athletics – Grenville High School

Interhigh Athletics. Grenville High School’s athletics team was crowned as overall winners at their local Interhigh on Friday 28 February. Ofentse Molatlhegi was awarded Junior Victor Ludorum and Best Track…

NW Gala – HoĆ«rskool Hartbeespoort swemmers presteer

NW Gala. Harties se swemmers is vinniger as NW se vinnigste visse! This past weekend the NW Gala took place in Potchefstroom. HoĆ«rskool Hartbeespoort swimmers did exceptionally well and ended…

Thought of the week – Gedagte vir die week

Thought of the week. In die mĆ“re jubel ek oor u troue liefde, want U was vir my ‘n toevlugsoord, But I will sing about your strength, my God, and…

Vakature – HoĆ«rskool Witteberg

Vakature. HoĆ«rskool Witteberg in Bethlehem beskik oor ‘n vakature vir ‘n gekwalifiseerde onderwyser. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://witteberghs.co.za/

Boogskietkompetisie – Bergsig Akademie

Boogskietkompetisie – Bergsig Akademie het die afgelope naweek aan ‘n boogskietkompetisie deelgeneem. Dit het plaasgevind by die Secca Boogskiet Klub in Rustenburg. Bergsig Akademie, se boogskietspan het uitstekend presteer en…

Representative Council of Learners – Grenville High School

Representative Council of Learners. Photo from left: Kamogelo Moholo, Ofentse Maila,Ā  Goitseone Monnakgotla, Tshenolo Nyirenda, Lebogang Difotso. At the back: Mr Rantai and Ms van Jaarsveld RCL Teacher Liaison Officer…

Gedagte vir die week – Thought of the week

Gedagte vir die week. Julle hoef nie bekommerd te wees nie. Peace I leave with you; My (perfect) peaceI give to you; not as the world gives do I give…

Prysuitdeling 2024 – HoĆ«rskool Lichtenburg

Prysuitdeling 2024. Tydens HoĆ«rskool Lichtenburg se Prysuitdeling 2024 gisteraand, is leerders beloon vir prestasies behaal in 2024. Algeheel veelsydigste leerders vir 2024: Veelsydigste kultuur leerders vir 2024 Veelsydigste sportseun en…

Gedagte vir die week – Thought of the week

Gedagte vir die week. Want die berge kan padgee en die heuwels verdwyn. The mountains may shift, and the hills may be shaken…