Mpumalanga Dogtershokkiespanne. Agt dogters van Hoëtskool Ermelo is gekies vir die onderskeie Mpumalanga-dogtershokkiespanne. In die o.14A-span is Miané Swanepoel Janeske...
Prysskiet 4 - Hoërskool Ermelo se skuts tref weereens die teikens. Prysskiet 4 het plaasgevind by die Hoërskool Rob Ferreira....
Errie Wintersport. Die afgelope week het verskeie Errie Wintersport spanne te staan gekom teen Ferrum High School van Newcastle in...
Mpumalanga-netbalspanne - Netbaldogters van Hoërskool Ermelo is opgeneem in verskeie Mpumalanga-netbalspanne. Die volgende Errie leerders wat ingesluit is in die...
EHS Seunshokkie. EHS seunshokkie spanne het op 3 Mei wedstryde gespeel Hoërskool teen Oosterland van Secunda. Oosterland se eerstespan het...
Puma Rugby Oefengroepe. Elf rugbyseuns van Hoërskool Ermelo is gekies as deel van die Puma rugby oefengroepe. As deel van...
MPU Netbal Oefengroepe. Hoërskool Ermelo is besonder trots op hul sewe netbaldogters wat gekies is vir die MPU Netbal-oefengroepe: o.17:...
Sentraal Sporttoernooi. Tydens die Sentraal Sporttoernooi in Bloemfontein is die volgende hokkie-prestasies deur skole behaal. Die toppresteerders was Hoërskool Jim...
EHS Netbal en Rugby. EHS Netbal- en rugby spanne het Woensdag, 26 April, teen Hoërskool Rob Ferreira se spanne gespeel....
Seunshokkie. Hoërskool Ermelo se seunshokkie spanne het 24 April ligawedstryde gespeel. Die o.14-span het `n titaniese stryd teen Ligbron Akademie...
Schools That Rock is a young company, we are looking forward to a very bright future in serving the schools and learners of South Africa.
© 2023 Schools that Rock - Developed by Volt Africa.
© 2023 Schools that Rock - Developed by Volt Africa.