)
Atletiek – Hoërskool Frikkie Meyer

HFM Atletiek. Die Frikkies het Vrydag, 17 Februarie, aan die vriendskaplike atletiekbyeenkoms by Hoërskool Nylstroom deelgeneem. Frikkie Meyer is baie trots op al hul atlete wat deelgeneem het. HFM is…

Redenaars – Hoërskool Frikkie Meyer presteer

Redenaars. Hoërskool Frikkie Meyer is baie trots op al die leerders wat aan redenaars, onvoorbereid, deelgeneem het. Vanjaar se onderwerp onder bespreking was “Kinders wat in hul moedertaal leer, presteer…

Onderwysers – 12 Februarie Spesiale Biddag vir Onderwysers

Onderwysers – Sondag 12 Februarie is ‘n Spesiale Biddag gehou vir alle Christen Onderwysers. Gebed vir onderwysers. Ons dank U vir onderwysers waar ons kinders voorberei word vir die eise…

Hoërskool Pietersburg – Voorsitters 2023 bekend gemaak

Hoërskool Pietersburg. Hoërskool Pietersburg het hul voorsitters vir 2023, Niel Smit en Cara van der Goot, voorgestel. Niel Smit – Portefeulje: Voorsitter: Sosiale komitee Cara van der Goot – Portefeulje:…

Hoërskool Frikkie Meyer – Nuwe onderwysers vir 2023 verwelkom

Hoërskool Frikkie Meyer. Hoërskool Frikkie Meyer, Thabazimbi, verwelkom graag hul nuwe besems vir 2023. Sterkte met die jaar wat voorlê. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://hfm.co.za/ Foto verskaf

Skole Krieket – Hoërskool Pietersburg spanne presteer

Skole Krieket. Tydens die Desember vakansie het ‘n paar van Hoërskool Pietersburg se krieketseuns deelgeneem aan skole krieket by die Nasionale – en Streektoernooie. Die wedstryde het reg oor die…

Christmas Greetings/ Kersgroete – Schools That Rock greetings

Christmas Greetings/Kersgroete. Christmas Greetings to all our schools, teachers, learners and readers of our website. Kersgroete aan al ons skole, onderwysers, leerders en lesers van ons webtuiste. Skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

ATKV Toneelaanbod – Slaggereed en grensloos in 2023!

ATKV Toneelaanbod. Die jaar 2022 was ’n groot hoogtepunt vir die ATKV se toneelaanbod. Duisende toneelliefhebbers het hul terugkeer gemaak na die verhoog en dreunend dapper ook spel vir die…

Matric Exams- Support your child throughout the exams and beyond

Matric Exams. The Matric final exams represent the ultimate test at the end of one’s school career. While it is an exciting milestone, almost all students find this period a…

Matrieks 2022/ Matrics 2022 – Eksamen/ Exams

Matrieks 2022/ Matrics 2022. Gebed vir Matrieks se laaste eksamen op skool. Prayer for Matrics writing their final exams at school. Schools That Rock wens julle sterkte en seën toe…

Careers – Three ways to turn university rejection into career redirection

Careers. Over the next few weeks, more than a million determined grade 12’s across South Africa will be hurrying to complete their application for a place at most higher education…

Gebed vir al die Matrieks – A Prayer to All our Matrics

Gebed vir al die Matrieks. To all the Matrics: Schools That Rock wish all of you a very blessed and prosperous Record exams. May you stay calm during the exams…

Vrouedag/ Women’s Day – Vir elke vrou 9 Augustus 2022

Vrouedag/ Women’s Day. Schools That Rock wens elke vrou ‘n wonderlike dag toe. Julle dra die wêreld in jul harte. We wish every woman a wonderful day. Women carry the…