Hoërskool Frikkie Meyer. Hoërskool Frikkie Meyer, Thabazimbi, verwelkom graag hul nuwe besems vir 2023.
- Mnr. Thinus Pienaar
- Me. Melissa Oosthuizen
- Mnr. Hannes Oosthuizen
- Me. Sumari Schutte
- Me. Hester Erasmus
- Me. Simone Pienaar
- Me. Nelrie Benadé
- Me. Christine de Lange (Aflos)
- Mnr. Pieter Reichert (Aflos)
Sterkte met die jaar wat voorlê.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf