Dink of Sink – Merensky Landbou Akademie dink vinnig
Dink of Sink – Merensky Landbou Akademie het op Vrydag, 5 September hul kultuurskoene aangetrek. Die atmosfeer was elektries, die spanning tasbaar, en die woorde vlugter as ooit. Plasieland het…
Klasleiers 2024 – Hoërskool Frikkie Meyer Graad 8
Klasleiers 2024. Klasleiers 2024 – Hoërskool Frikkie Meyer, Thabazimbi, stel hul Graad 8 klasleiers vir 2024 bekend. Meer skolenuus https://schoolsthatrock.co.za https://hfm.co.za/ Foto verskaf
Hoërskool Frikkie Meyer – Eerste Netbalspan 2023
Hoërskool Frikkie Meyer. Hoérskool Frikkie Meyer, Thabazimbi, stel met trots hul Eerste Netbalspan vir 2023 bekend. Die span se afrigter is Juffrou Anmarie Möller en die Kaptein is Amy-Leigh Pretorius.…
Hoërskool Frikkie Meyer – Nuwe onderwysers vir 2023 verwelkom
Hoërskool Frikkie Meyer. Hoërskool Frikkie Meyer, Thabazimbi, verwelkom graag hul nuwe besems vir 2023. Sterkte met die jaar wat voorlê. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://hfm.co.za/ Foto verskaf
THABAZIMBI FRIKKIE MEYER HOËRSKOOL WEN DIE 54 STE BOSVELD INTERHOËR
Frikkie Meyer Hoërskool van Thabazimbi het Saterdag, 25 Februarie 2017 die 54ste Bosveld Interhoër gewen met 83 punte. Dankie aan al die hardwerkende dirigente en atlete wat tot hierdie prestasie…









