Hoërskool Pietersburg. Hoërskool Pietersburg het hul voorsitters vir 2023, Niel Smit en Cara van der Goot, voorgestel.
Niel Smit – Portefeulje: Voorsitter: Sosiale komitee
- Motto: Lewe elke dag asof dit jou laaste is
- Gunsteling Bybelvers: Psalm 121:2 – “My hulp kom van die Here wat hemel en aarde gemaak het.”
- Drie woorde wat jou beskryf: Vreesloos, behulpsaam en toon respek
- Gunsteling wegneemete: KFC – ‘n Dubbel chrunch burger meal
Cara van der Goot – Portefeulje: Voorsitter: Sosiale komitee
- Motto: Vriendelikheid is die taal wat die dowes kan hoor en die blindes kan sien
- Gunsteling Bybelvers: Psalm 112:7 – ”She confidently trusts the Lord to take care of her.”
- Drie woorde wat jou beskryf: Energiek, lag en passievol
- Gunsteling wegneemete: McDonalds – Chicken nuggets, chips en ‘n Oreo McFlurry
Baie sterkte met jul werk in 2023!
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf