)
Schools That Rock verwelkom Marlé Schutte in Graad 1

Marlé Schutte het haar skoolloopbaan in Graad 1 by Primêre Skool Willem Postma begin. Baie welkom, Marlé!

Schools That Rock verwelkom Mianke Coetzee in Graad 1

Mianke Coetzee het haar skoolloopbaan in Graad 1 begin by Laerskool Rustenburg. Baie welkom, Mianke! Foto verskaf

Schools That Rock verwelkom Bongiwe Mahura in Graad 1

Bongiwe Mahura het haar skoolloopbaan in Graad 1 begin by Primêre Meisieskool Oranje in Bloemfontein. Baie welkom, Bongiwe! Foto verskaf

Schools That Rock verwelkom Antowan Du Toit in Graad 1

Antowan Du Toit het haar skoolloopbaan in Graad 1 begin by Laerskool Rustenburg. Baie welkom, Antowan! Foto verskaf

Schools That Rock verwelkom Amcé Laubscher in Graad 1

Amcé Laubscher het haar skoolloopbaan in Graad 1 begin by Primêre Skool Willem Postma in Bloemfontein. Baie welkom, Amcé! Foto’s verskaf

Schools That Rock verwelkom Daniel Janse Van Rensburg in Graad 1

Daniel Janse Van Rensburg het sy skoolloopbaan in Graad 1 begin by Primêre Skool Willem Postma. Baie welkom, Daniel! Foto’s verskaf

Schools That Rock verwelkom Zhita-Lee Zinn in Graad 1

Zhita-Lee Zinn het haar skoolloopbaan in Graad 1 begin by Voluit Primêr in Virginia. Baie welkom Zita-Lee! Foto’s verskaf

Schools That Rock verwelkom Mienke Coetzee in Graad 1

Mienke Coetzee het gister, 15 Februarie, haar skoolloopbaan in Graad 1 by Voluit Primêr in Virginia begin. Baie welkom, Mienke! Foto verskaf

Schools That Rock gesels met Divan Steenkamp

Schools That Rock het ‘n paar vrae gevra aan Divan Steenkamp, Hoofseun van Hoërskool Klerksdorp. Vraag: Waarna sien jy die meeste uit wanneer die 2021 skooljaar begin? Dit waarna ek…

Schools That Rock verwelkom Ryan Louw in Graad 1

Ryan Louw het gister, 15 Februarie, sy skoolloopbaan in Graad 1 by Primêre Skool Willem Postma begin. Baie welkom, Ryan! Foto verskaf

Schools That Rock verwelkom Anton Geyser in Graad 1

Anton Geyser het gister, 15 Februarie, sy skoolloopbaan in Graad 1 begin by Voluit Primêr in Virginia. Baie welkom, Anton!

Schools That Rock verwelkom Aiden Jansen van Rensburg in Graad 1

Aiden Jansen van Rensburg het gister, 15 Februarie, sy skoolloopbaan in Graad 1 by Primêre Skool Willem Postma in Bloemfontein begin. Baie welkom, Aiden!

Schools That Rock verwelkom Lilla Botha in Graad 1

Lilla Botha het gister, 15 Februarie, haar skoolloopbaan in Graad 1 by Primêre Skool Willem Postma in Bloemfontein begin. Lilla is in die rooi klas by juffrou Jollie. Baie welkom,…

Schools That Rock verwelkom Daniël van Wyngaard in Graad 1

Daniël van Wyngaard het gister, 15 Februarie, sy skoolloopbaan in Graad 1 by Primêre Skool Willem Postma begin. Baie welkom, Daniël!

Schools That Rock verwelkom DW Mc Callaghan in Graad 1

DW Mc Callaghan het gister, 15 Februarie, sy skoolloopbaan in Graad 1 by Primêre Skool Willem Postma in Bloemfontein begin. Baie welkom, DW!

Schools That Rock verwelkom Ethan Smith in Graad 1

Ethan Smith het gister sy skoolloopbaan as Graad 1 by Primêre Skool Willem Postma in Bloemfontein begin. Baie welkom, Ethan!

Schools That Rock verwelkom Kay-Lee Pelser in Graad 1

Kay-Lee Pelser van Primêre Skool Willem Postma in Bloemfontein, het gister haar skoolloopbaan in Graad 1 begin. Baie welkom, Kay-Lee!

Schools That Rock verwelkom Caylee van Dyk in Graad 1

Caylee van Dyk het gister haar skoolloopbaan as Graad 1 leerder by Laerskool DF Malherbe in Vanderbijlpark begin. Baie welkom, Caylee!

Schools That Rock verwelkom Zane Barnard in Graad 1

Zane Barnard, van Primêre Skool Willem Postma en Bloemfontein, het gister, 15 Februarie, sy skoolloopbaan begin met sy eerste dag in Graad 1. Baie welkom, Zane!

Schools that Rock verwelkom Henry Schwim in Graad 1

Henry Schwim het vandag sy skoolloopbaan begin met sy eerste dag in Graad 1 by Primêre Skool Willem Postma. Welkom, Henry!

Schools That Rock verwelkom Diwan van den Berg in Graad 1

Diwan van den Berg van Laerskool Hartenbos het vandag sy skoolloopbaan begin met Graad 1. Baie welkom, Diwan!

Primêre Skool Naudéville spog met Graad 1’s

Ongewone tye vra ‘n ongewone foto. Leerders van Primêre Skool Naudéville in Welkom sit 1m uitmekaar met maskers aan. By Naudéville kom veiligheid eerste.  Naudeville Primêre Skool spog met 101…

Hoërskoop Robertson wen tennis teen Hoërskool Bredasdorp

Hoërskool Robertson en Hoërskool Bredasdorp het op 12 Februarie teen mekaar tennis gespeel. Die uitslae van die wedstryde was as volg met Hoërskool Robertson wat in drie wedstryde geseëvier het.…

Schools That Rock verwelkom Mioné Meyer in Graad 1

Mioné Meyer van Oranje Meisieskool Primêr het vandag haar skoolloopbaan begin met Graad 1. Baie welkom Mioné!

Hoërskool Witteberg se matriekvlagtradisie ‘n hoogtepunt

Foto: Louis Breytenbach, hoofseun en Danielle Olivier, hoofdogter Die matriekvlagtradisie van Hoërskool Witteberg in Bethlehem, is vanjaar soos elke jaar die hoogtepunt van die nuwe matriekklas.  As gevolg van die…

Schools That Rock verwelkom Tanya Victor in Graad 1

Tanya Victor het vandag haar skoolloopbaan begin met haar eerste dag in Graad 1 by Oranje Meisieskool Primêr in Bloemfontein. Baie welkom Tanya!

Schools That Rock welcomes Donovan Terblanche in Grade 1

Donovan Terblanche starts his school career today with Grade 1 at Rustenburg Primary School. Welcome, Donovan!

Schools That Rock verwelkom Reuben Eksteen in Graad 1

Reuben Eksteen het vandag sy skoolloopbaan begin met sy eerste dag in Graad 1 by Laerskool Hartenbos. Reuben se ouers is super trots op hom! Welkom Reuben!

Schools That Rock verwelkom Elmari Groenewald in Graad 1

Elmari Groenewald het vandag haar skoolloopbaan begin met haar eerste dag in Graad 1B by Primêre skool Naudéville in Welkom. Welkom Elmari!

Schools That Rock verwelkom Emiel Pretorius in Graag 1

Emiel Pretorius het vandag sy solloopbaan begin in Graad 1 by Laerskool Fontainebleau in Randburg. Baie welkom, Emiel!

Schools That Rock verwelkom Willie Horn in Graad 1

Willie Horn het vandag sy skoolloopbaan begin met sy eerste dag in Graad 1 by Primêre Skool Naudéville in Welkom. Baie welkom Willie! Foto verskaf

Schools That Rock verwelkom Michaela Pelser in Graad 1

Michaela Pelser het vandag haar skoolloopbaan begin met haar eerste dag in Graad 1 by Laerskool Fontainebleau in Randburg. Sy is baie opegewonde vir die nuwe uitdagings wat voorlê en maats…

Schools That Rock verwelkom Keegan Keyser in Graad 1

Keegan Keyser het vandag sy skoolloopbaan begin met sy eerste dag in Graad 1 by Primêre Skool Naudéville in Welkom. Welkom, Keegan!

Oud-Leerders van Hoër Meisieskool Oranje skitter in hokkie

Drie oudleerders van die Hoër Meisieskool Oranje is vir die Suid-Afrikaanse o.21-hokkiespan gekies. Mikkela le Roux, Saré Laubscher en Jacolene McLaren is lede van die span vir aanstaande maand se…

Schools That Rock verwelkom MC Schimper in Graad 1

MC Schimper het vandag sy eerste skooldag in Graad 1 begin by Primêre Skool Universitas in Bloemfontein. Welkom, MC!

Schools That Rock verwelkom Ava Adendorff in Graad 1

Ava Adendorff begin vandag haar skoolloopbaan in Graad 1 by Laerskool Naudéville in Welkom. Baie welkom Ava! Foto’s verskaf

Schools That Rock verwelkom Tyer Kruger in Graad 1

Tyer Kruger begin vandag sy skoolloopbaan by Primêre Skool Naudéville in Welkom. Baie welkom Tyer! Foto’s verskaf

Schools That Rock verwelkom Katelyn Heyns In Graad 1

Katelyn Heyns het vandag haar skoolloopbaan in Graad 1 begin by Primêre Meisieskool Oranje. Welkom Katelyn!

Schools That Rock verwelkom Luhan Venter in Graad 1

Luhan Venter begin vandag sy skoolloopbaan in Graad 1N by Laerskool Fontainebleau in Randburg. Baie welkom, Luhan! Foto verskaf

Schools That Rock welcomes Ryan Brown in Grade 1

Ryan Brown starts his school career today in Grade 1 at Fontainebleau Primary School, Randburg Gauteng. Welcome, Ryan!

Schools That Rock verwelkom Leané Herbst in Graad 1

Leané Herbst begin vandag haar skoolloopbaan in Graad 1 by Laerskool Fontainebleau in Randburg. Baie welkom, Leané! Foto verskaf

Schools That Rock verwelkom Zanel Wiehahn in Graad 1

Zanel Wiehahn het vandag haar skoolloopbaan begin by Laerskool Staatspresident Swart in Middelburg, Mpumalanga. “Sy was verskriklik opgewonde vanoggend.” Zanel is in die Leeutjieklas. Baie welkom, Zanel! Foto verskaf

Hoër Jongenskool Paarl verwelkom Graad 8 ‘s

Groot opgewondenheid het vanoggend geheers onder die Graad 8 leerlinge by Hoër Jongenskool, Paarl met die aanvang van die nuwe skooljaar. Foto’s verskaf

Schools That Rock verwelkom Maxwell de Kock in Graad 1

Maxwell de Kock begin vandag sy skoolloopbaan in Graad 1 by Voluit Primêr in Virginia. “Met ‘n swaar knop in die keel vir mamma het liefiekind Maxwell de Kock se…

Scools That Rock verwelkom Z’ney Piechaczek in Graad 1

Z’ney Piechaczek begin vandag haar skoolloopbaan in Graad 1 by Primêre Meisieskool Oranje in Bloemfontein. Baie welkom, Z’Ney. Foto verskaf

Schools That Rock verwelkom Phabian Rittels in Graad 1

Phabian Rittels begin vandag sy skoolloopbaan in Graad 1 by Laerskool Oranje Noord in Upington. Baie welkom, Phabian! Foto verskaf

Schools That Rock verwelkom Ciska Trollip in Graad 1

Ciska Trollip begin vandag haar skoolloopbaan in Graad 1 by Laerskool Fontainebleau in Randburg, Gauteng. Baie welkom, Ciska! Foto verskaf

Schools That Rock verwelkom Sion Engelbrecht in Graad 1

Sion Engelbreght begin vandag sy skoolloopbaan in Gr 1 by Primêre Skool Naudéville in Welkom. Baie welkom, Sion! Foto verskaf

Hoërskool Ermelo verwelkom graad 8 Errie-note

Foto: Margha Greyling en Richard Cloeté saam met graad 8, Marné de Jager, net voor die baadjie oorhandiging Die graad 8’s van EHS is vanjaar “Note”. Dié naam sluit aan…

Schools That Rock verwelkom Ashleigh van Biljon in Graad 1

Ashleigh van Biljon begin vandag haar skoolloopbaan by Primêre Skool Naudéville in Welkom. Sy is in Graad 1 A. Baie welkom, Ashleigh! Foto verskaf