Foto: Louis Breytenbach, hoofseun en Danielle Olivier, hoofdogter
Die matriekvlagtradisie van Hoërskool Witteberg in Bethlehem, is vanjaar soos elke jaar die hoogtepunt van die nuwe matriekklas.
As gevolg van die huidige Covid-19 maatreëls is die vlag op ‘n baie kleiner skaal onthul aan die klas van 2021. Hierdie vlag word deel van die matriekklas se identiteit en word aan die einde van die termyn teen die vlaggallery opgehang.
#net1skool
#matrieks2021
Become a Sponsor








