Michaela Pelser het vandag haar skoolloopbaan begin met haar eerste dag in Graad 1 by Laerskool Fontainebleau in Randburg.
Sy is baie opegewonde vir die nuwe uitdagings wat voorlĂȘ en maats wat gemaak gaan word.
Welkom Michaela!
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








