Skole Hokkie. Paul Roos Gimnasium se hokkiespanne het vyftien skole hokkie wedstryde teen Hoƫrskool Wynberg gespeel. Paul Roos het 15 wedstryde teen Wynberg gespeel waarvan Paul Roos 88 doele teenoor 3 behaal het. Paul Roos se hokkiespanne het ook al hul wedstryde gewen!


Become a Sponsor









