)

Madibabeker Gimnastiekreeks – Hoërskool DF Malan

Hoërskool DF Malan leerder, Kyla Müller, het gedurende Mei aan die Madibabeker Gimnastiekreeks deelgeneem. Sy het as vlak 10-gimnas in die Double Mini Trampolien-kategorie deelgeneem. Kyla het hierdie reeks gewen.

As gevolg van hierdie prestasie is Kyla gekies om in die komende skoolvakansie in Portugal aan die Coimbra Gym Fest deel te neem.  Sy sal ook om die Scalabisbeker meeding.
Foto verskaf
Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Skole-rugby – Hoërskool Robertson rugbyseuns presteer

Skole-rugby. Hoërskool Robertson vier trots. Baie geluk aan die Robbies met julle uitmuntende prestasies! Julle harde werk, deursettingsvermoë en toewyding straal deur in elke oomblik op die veld, en Hoërskool…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal