)

You are sponsoring

Madibabeker Gimnastiekreeks - Hoërskool DF Malan

Hoërskool DF Malan leerder, Kyla Müller, het gedurende Mei aan die Madibabeker Gimnastiekreeks deelgeneem. Sy het as vlak 10-gimnas in die Double Mini Trampolien-kategorie deelgeneem. Kyla het hierdie reeks gewen.…