)

SA Gimnastiek – Hoërskool Strand Gimnaste blink uit

SA Gimnastiek. Drie gimnaste van Hoërskool Strand het gedurende die Oktober-vakansie aan die Suid-Afrikaans Gimnastiek Kampioenskap deelgeneem. Hulle het al drie baie goed presteer:

  • Karla de Jager het 2 silwer medaljes vir individuele apparate behaal – op die vloer en op die brug.
  • Lené Cloete het vir haar deelname aan ritmiese gimnastiek baie goed presteer en algeheel ‘n 9de plek behaal.
  • Vir akrobatiese gimnastiek het Lené en Madaleyn Cloete albei goue medaljes vir hul deelname in hul onderskeie spanne van drie lede behaal.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://hsstrand.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Skole-rugby – Hoërskool Robertson rugbyseuns presteer

Skole-rugby. Hoërskool Robertson vier trots. Baie geluk aan die Robbies met julle uitmuntende prestasies! Julle harde werk, deursettingsvermoë en toewyding straal deur in elke oomblik op die veld, en Hoërskool…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal