)

You are sponsoring

SA Gimnastiek - Hoërskool Strand Gimnaste blink uit

SA Gimnastiek. Drie gimnaste van Hoërskool Strand het gedurende die Oktober-vakansie aan die Suid-Afrikaans Gimnastiek Kampioenskap deelgeneem. Hulle het al drie baie goed presteer: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://hsstrand.co.za/ Foto verskaf