)

ATKV Redenaars Landsfinaal – Hoërskool Witteberg onder Top 10

ATKV Redenaars Landsfinaal. Hoërskool Witteberg is trots op vyf van sy leerders wat Witteberg by die ATKV Redenaars Landsfinaal gaan verteenwoordig. Dit word by ATKV Goudini Spa aangebied.

Na afloop van die Semifinaal is twintig leerders van Witteberg onder die Top 10 van die Vrystaat ingeskuit waarvan vyf deurdring na die Landsfinaal.

Uitslae:

  • Graad 8 en 9 Afrikaans Huistaal – Voorbereid
  • Heiken Venter – 3de plek
  • Isabelle Koch – 5de plek
  • Nerida de Beer – 6de plek
  • Nicke Mienie – 8ste plek
  • Juané Loubser – 9de plek
  • Graad 8 en 9 Afrikaans Huistaal – Onvoorbereid
  • Zané Wessels – 1ste plek
  • Tria-Mari Strydom – 2de plek
  • Stephan Uys – 3de plek
  • Cobus Labuschagne – 5de plek
  • Rhoné Naude – 6de plek
  • Graad 8 en 9 Afrikaans Addisioneel – Voorbereid
  • Jemma Shepherd – 2de plek
  • Graad 8 en 9 Afrikaans Addisionele Taal – Onvoorbereid
  • Ayanda Nkutha – 2de plek
  • Graad 10 tot 12 Afrikaans Huistaal – Voorbereid
  • André Hauptfleisch – 8ste plek
  • Heleen van Pletzen – 10e plek
  • Graad 10 tot 12 Afrikaans Huistaal – Onvoorbereid
  • Simoné Venter – 4de plek
  • Quiriané Charilaou – 8ste plek
  • Graad 10 tot 12 Afrikaans Addisionele Taal – Voorbereid
  • Laura Shepherd – 1ste plek
  • Sebabatso Maqelepo – 5de plek
  • Graad 10 tot 12 Afrikaans Addisionele Taal – Onvoorbereid
  • Karabelo Nketle – 1ste plek
  • Hope Mabe – 2de plek

Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za

https://witteberghs.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal