)
Skole Dogterskrieket – Hoërskool Witteberg teen BVHS

Skole Dogterskrieket. 🏏 Witteberg se dogters skitter in oorheersende krieketvertoning teen Bethlehem Voortrekker! Hoërskool Witteberg het opnuut hul staal gewys. Hulle het Bethlehem Voortrekker Hoërskool oortuigend met 109 lopies geklop…

ATKV Semi-finaal – ATKV semi-finaal presteer

ATKV Semi-finaal. Foto: Gerhard Nel, Izandri Strydom, Heilene Meintjes, Limay Kriel, Leonelle van Niekerk en Rigardt Strydom. Vier senior en twee Junior debatspanne van Hoërskool Witteberg dring deur na die…

Vrystaat Skole Tennisspan – Hoërskool Witteberg

Vrystaat Skole Tennisspan. Foto: van links: Hugo van Strijp, Evan Nieuwoudt, Tria-Marie Strydom, Zané Wessels, Marinelle Oelofse en Inneke Fourie Ses tennisspelers van Hoërskool Witteberg in Bethlehem, Hugo van Strijp,…

TBM Dogters Krieketliga – Bethlehem Voortrekker Hoërskool

TBM Dogters Krieketliga. Die TBM Dogters Krieketliga het op ‘n hoë noot afgeskop. Hoërskool Witteberg se 1ste dogterskrieketspan het die veld betree teen Hoërskool Ladybrand se 2de span. Witteberg het…

Con Spirito Debat – Hoërskool Witteberg

Con Spirito Debat. Agt debatspanne van Hoërskool Witteberg in Bethlehem, het deelgeneem het aan die Con Spirito Debat. Hierdie spanne het deurgedring na die semi-finale. Dit het die afgelope naweek…

ATKV Redenaars Landsfinaal – Hoërskool Witteberg onder Top 10

ATKV Redenaars Landsfinaal. Hoërskool Witteberg is trots op vyf van sy leerders wat Witteberg by die ATKV Redenaars Landsfinaal gaan verteenwoordig. Dit word by ATKV Goudini Spa aangebied. Na afloop…