)

Cradock Hoërskool krieket presteer

Op Saterdag 10 Februarie 2018 het CHS met Union High se 2de span te Cradock kragte gemeet. Union High besluit om eerste te kolf en teken 148 lopies aan.Hul beste kolwer was G.Jeneke met 36 lopies.
CHS boul baie goed met Ryan Gowar wat 4 paaltjies laat kantel vir 25 lopies in 7 boulbeurte. Hy is goed bygestaan deur Musa Green wat 3 paaltjies vir 20 neem in sy 8 beurte.

CHS gaan kolf en L.Rasmeni kolf weereens baie goed en teken nog ‘n 50-tal aan. Niel Slabbert kolf bestendig en teken ‘n onoorwonne 21 lopies aan. CHS behaal 149/5 met nog 5 boulbeurte oor en wen dus die kragmeting met 5 paaltjies.

Baie geluk aan CHS met nog ‘n pragtige vertoning!!

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal