)

Hoërskool Monument “Hekkie-stap”

Tradisies vorm ‘n groot deel van Monnas se uniekheid uit en dit is iets waarop ons baie trots is!

Een sò tradisie is die “Hekkie-stap” waar Graad 8 – leerders simbolies die skool binnestap en aan die einde van hulle matriekjaar weer uit stap, die volwasse lewe in.

Diè tradisie het vanjaar meer as drie dekades oud geword toe die Graad 8-leerlinge van 2020 daarop voortgebou het.

Meer as 300 leerders het die geleentheid gehad om deur ‘n hekkie op die skoolgronde te stap – ‘n simboliese daad waardeur hulle as nuwe Monumentare verwelkom is!

Besoek gerus ons webtuiste www.monnas.co.za vir meer inligting oor die skool se ryk geskiedenis en tradisies.
#DaarsIetsBesondersAanMonnas ??

#MonnasTradisies #Trots #Monnas #UniekGefokus #SecondToNone #LiewerSlytAsRoes

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Skole-rugby – Hoërskool Robertson rugbyseuns presteer

Skole-rugby. Hoërskool Robertson vier trots. Baie geluk aan die Robbies met julle uitmuntende prestasies! Julle harde werk, deursettingsvermoë en toewyding straal deur in elke oomblik op die veld, en Hoërskool…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal