Ruan Delport ‘n leerder van Hoërskool Florida in Roodepoort het die Wesrand Judo Assosiasie verteenwoordig gedurende die vakansie tydens die SA Judo-kampioenskappe in Port Elizabeth. Ruan verower ‘n silwermedalje vir sy kata en ‘n goue medalje vir die spangeveg. Baie geluk, Ruan!
Become a SponsorSuid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg
Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…










