)

Nog ‘n Hoërskool Langenhoven leerder gekies vir speeltoneel-kompetisie

Angelo Bergh, ‘n graad 12-leerder van Hoërskool Langenhoven in Riversdal, is saam met Emmari Gildenhuys, ‘n graad 9-leerder, die enigste Suid-Kaap leerders wat gekies is vir die Speeltoneel-kompetisie van KykNET.

Hulle is uit ongeveer 3000 leerders gekies, om vir die volgende jaar, een keer per maand, privaatklasse in die Kaap by Desiré Gardner en haar span, te ontvang. Dit sluit akteurs soos Izak Davel en Je-ani Swiegelaar, bekend vir haar rol as Naomi Koster van Binnelanders, in. Hulle kry ook weekliks aanlyn opleiding.

Die kans is groot dat hulle in April 2021, in ‘n kortfilm op KykNET te sien gaan wees.

Die Dasse is baie trots op julle!

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Skole-rugby – Hoërskool Robertson rugbyseuns presteer

Skole-rugby. Hoërskool Robertson vier trots. Baie geluk aan die Robbies met julle uitmuntende prestasies! Julle harde werk, deursettingsvermoë en toewyding straal deur in elke oomblik op die veld, en Hoërskool…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal