)

HOËRSKOOL LANGENHOVEN-ATLETE DEUR NA WES-KAAP KAMPIOENSKAPPE

Agter vlnr: Lyle-Clint Fielies, Lourens van Vuuren, Dandré Diedericks en Nelani Nel

Voor vlnr: Beyon Prins, Marie Saayman en Gilermo Lamini

Sewe leerders van Hoërskool Langenhoven, Riversdal, het Saterdag, 22 Februarie, te Oudtshoorn, aan die Eden Hoërskole Atletiekkampioenskappe deelgeneem.

Die atlete het uitstekend presteer:

Beyon Prins verwerf ‘n eerste plek in die 1500m en die 800m

Gilermo Lamini behaal ‘n tweede plek in die 1500m

Marie Saayman behaal ‘n eerste plek in die 5000m stap

Nelani Nel verwerf eerste plekke in diskus en hamergooi en ‘n tweede plek in gewigstoot

Lourens van Vuuren behaal ‘n tweede plek in hamergooi

Dandré Diedericks behaal ‘n vierde plek in hoogpspring.

Hierdie Dassies kwalifiseer om die Eden Hoërskole Atletiek te verteenwoordig by die Wes-Kaap Kampioenskappe.

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Skole-rugby – Hoërskool Robertson rugbyseuns presteer

Skole-rugby. Hoërskool Robertson vier trots. Baie geluk aan die Robbies met julle uitmuntende prestasies! Julle harde werk, deursettingsvermoë en toewyding straal deur in elke oomblik op die veld, en Hoërskool…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal