)

OAKDALE ATLETE PRESTEER IN DIE PAARL

Die Hoër Landbouskool Oakdale van Riversdal het met sewe-en-dertig atlete aan die uitnodigingsbyeenkoms van Hoër Jongenskool Paarl op Donderdag 23 Januarie deelgeneem. Deelnemende skole was Paul Roos Gimnasium, Hoër Jongenskool Paarl, HTS Drostdy, Boland Landbou, Hoërskool Outeniqua en Paarl Gimnasium.

Die Oakdalespan presteer baie goed en behaal 10 eerste-, 7 tweede, 11 derde- en 10 vierdeplekke. Philip Kleinhans en JL van Rensburg is as die beste senior en junior seuns-atlete aangewys.

Oakdale behaal ‘n algehele 3de plek by die byeenkoms met HJS in die eerste plek en Paul Roos tweede.

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Skole-rugby – Hoërskool Robertson rugbyseuns presteer

Skole-rugby. Hoërskool Robertson vier trots. Baie geluk aan die Robbies met julle uitmuntende prestasies! Julle harde werk, deursettingsvermoë en toewyding straal deur in elke oomblik op die veld, en Hoërskool…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal